Rustic Dune Guest Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustic Dune Guest Suites is in Astonbaai, 'n kusvoorstad in die Oos-Kaap, geleë. Hierdie selfsorgeenhede is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat naby die see wil wees. Die eenhede is op die grondverdieping van die hoofhuis geleë.
Rustic Dune bied verblyf in 3 kenmerkende suites met lugversorging en 'n oopplan-uitleg. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede het ook 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi. Daar is ook sonkrag en die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.
Die verblyf is minder as 1 km vanaf Astonbaai-strand, 5 km vanaf Jeffreysbaai en 1,5 km vanaf Marina Martinique geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dalene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Rustic Dune Guest Suites het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Astonbaai Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunbird-laan 19, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18