Rustic Stone Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Evette B - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Hendrik R - Mei 2024
Algehele gradering
Goed uitgerus na 'n lang dag se werk.
Rustic Stone Lodge se terugvoer
Baie dankie, Hendrik.
Waardeer die resensie.
Groete,
Linda
Louise B - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike en skoon verblyf.
Rustic Stone Lodge se terugvoer
Hi Louise.
Baie dankie vir die pragtige resensie. Waardeer dit baie. Dit is altyd lekker om te weet as ons gaste gelukkig was en hul verblyf geniet het.
Groete
Linda
Kaylin P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Marnus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf en lugversorger is baie welkom met globale verwarming.
Rustic Stone Lodge se terugvoer
Hi Marnus.
Baie dankie vir jou review. Ons is bly ons kon tot jou redding kom.
Groete
Linda
Rustic Stone Lodge
Shaun V - Des 2023
Algehele gradering
Groot, netjies en skoon.
Rustic Stone Lodge se terugvoer
Hi Shaun.
Baie dankie vir hierdie review. Ons waardeer dit regtig baie.
Groete
Linda
Rustic Stone Lodge
Jaun B - Nov 2023
Algehele gradering
Tevrede, netjies en lekker.
Rustic Stone Lodge se terugvoer
Hi.
Baie dankie vir die resensie.
Waardeer dit baie.
Groete
Rustic Stone Lodge
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom