Baboon's View Cabin
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 18
Jare op LekkeSlaap 2
Opsomming van Resensie
Cabri V - Jan 2024
Algehele gradering
Best kept secret.
Baboon's View Cabin se terugvoer
Baie dankie, Cabri! Ons is so bly julle het lekker gekuier, julle is enige tyd weer welkom!
Jacques K - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Baboon's View Cabin se terugvoer
Baie dankie Jacques, ons is so bly julle het lekker gekuier.
Ons is in die proses om 'n dek materiaal te kry om die hot tub mee toe te maak, die kenners sê blykbaar dit help vir vinniger verhitting en ook hitte binne hou.
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit en sal julle enige tyd weer verwelkom.
Sanmarie
Tian V - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful, tranquil and secluded.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom