Baboon's View Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baboon's View Cabin is 'n bekoorlike selfsorghouthuisie wat in die idilliese kusdorpie Pearly Beach geleë is. Die verblyf bied 'n see-uitsig in die verte en is ideaal vir paartjies, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié houthuisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ingeboude braai, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ekstra rusbank in die kombuis.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing en die see in die verte. Gaste kan ook die plonspoel en die eetarea op die balkon benut.
Slaapplek
’n Bespreking by Baboon's View Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 18
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Baboon's View Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom