Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanchia Luxury Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Savell Laan, , Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soveel meer as jou tipiese wegbreek, Sanchia Luxury Guesthouse neem die konsep van die "naweek weg" tot 'n nuwe vlak. Ons kombineer net die beste van styl en gemak met asemrowende uitsigte. Hierdie luukse tuiste weg van die huis maak voorsiening vir oordeelkundige reisigers wat die persoonlike gevoel van 'n gastehuis of B&B geniet, maar met die klas en elegansie van 'n 5-ster hotel.

Sanchia Luxury Guesthouse het die ekstra myl gegaan om 6 luukse kamerkeuses te bied en uitstaande diens te lewer. Verder is daar 'n asemrowende sitkamer en eetkamer wat ontwerp is met styl en gerief in gedagte. Ons het aandag aan elke detail geskenk om te verseker dat ons gaste se verblyf absoluut onvergeetlik is.

Ons is sentraal gelee in die gegoede woonbuurt Glenashley in Durban-Noord. Die gastehuis is 10 minute se ry van Durban se stadskern af waar talle besienswaardighede aangetref word. Daar is die Moses Mabhida Stadion en die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konferensiesentrum om maar net 'n paar te noem. Sanchia Luxury Guesthouse is ook binne 5 minute se ry van die kusdorpie Umhlanga af en dit sal besoekers ongeveer 15 - 20 minute neem om van die nuwe King Shaka Internasionale Lughawe af te ry.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Sanchia Luxury Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 24 Savell Laan, , Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sanchia Luxury Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Savell Laan, , Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146b2d34df3436da521884e29c8a9924a86e9d71450f8e03c35390cc316b78c255602cd05361b5e82016df66bb4519a231a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 Savell Avenue Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.759255 31.04941