Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sancor Selfsorg 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Sancor Selfsorg 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jeretha O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeretha O

Uit die boeke kuier gewees. Baie dankie!

Ons het so lekker gebly. Die eienaars was so vriendelik en het ons welkom laat voel. Sal vir seker terugkeer.

Werner S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Ek sal beslis weer daar inboek.

Dit het gevoel asof ek in 'n vyfster-hotel bly.

Renata G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata G

Stil, see-uitsig, pragtige plek.

Ons het regtig baie lekker gebly. Geen probleme nie, almal was vriendelik, die see was naby, en dit was die moeite werd.

Alta En Dawie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta En Dawie M

Sal plek aanbeveel vir vriende en familie. Fantastiese see uitsig.

Waarde vir geld. Fantastiese see uitsig en rustigheid. Netheid en vriendelike gasheer en -vrou.

Beryl B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl B

Cor en Sandra is uitstekende gashere. Vriendelik, spontaan en so hulpvaardig!

Ons verblyf was heerlik! Eenheid netjies en skoon, gerieflik met ongelooflike see-uitsig.

Dean M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean M

Ons kuier was aangenaam en Mosselbaai is 'n goeie bestemming.

Die verblyf was goed. Die eenheid was netjies. Daar is 'n bietjie aandag nodig. Die stort het klonte. Kort 'n goeie skoonmaak. Die toilet sitplek kan vervang word. Daar is waterdamp by die voorglydeur. Die honde word in 'n klein gebied aangehou langs die eenheid en die poef veroorsaak 'n onaangename reuk in die hoofslaapkamer. Daar is 'n tuinier, maar die area voor die eenheid het oorgroeide plante en onkruid wat aandag nodig het om die uitsig te verbeter.

Wiesie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B

Mooiste seeuitsig, ideaal geleë.

Ons het baie lekker by Sancor Selfsorg 1 oorgebly. Die gasheer was baie behulpsaam en het ons vinnig tuis laat voel. Die woonstel het alles wat jy benodig, is ruim met die mooiste uitsig en is ideaal geleë. Daar was genoeg om te doen met die kinders, en is stapafstand vanaf die see. Ons sal graag weer by Sancor Selfsorg oorbly.

Anita D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Ongelooflike lekker en skoon blyplek. Mooi uitsig en loopafstand na die see. Sal verseker weer en weer teruggaan.

Sal beslis die verblyf aanbeveel.

Matthew W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew W

Very nice, peaceful, beautiful views.

Great hospitality, already looking forward to our next trip to Mosselbay and stay at Sancor.

Shamall-dean R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamall-dean R

Very friendly host with the best view. Had the best stay.

The owners were very welcoming and made us feel at home. I would definitely recommend Sancor Selfsorg 1 and will be back very soon.

Myrtle W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle W

Fantasties, gasheer en -vrou uiters vriendelik en behulpsaam.

Sancor is 'n pragtige plek wat getuig van baie liefde en sorg. Die eienaars is baie behulpsaam en die gaste kan in privaatheid hul tydjie daar geniet. Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou en beveel dit ten sterkste aan vir diegene wat die see-uitsig geniet.

Hanlie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Heerlik.

Beste plek ooit. Beslis 'n moet. Netjies, ruim en alles is in 'n puik toestand.

Carol A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol A

Beautiful view of Santos Beach.

The accommodation has everything that is needed to make it feel like home. Ideally situated. Beautiful and clean. The beach and restaurants on the beachfront and harbour within walking distance. If I have the opportunity again to visit Mossel Bay I would definitely stay there again. Thank you Cor Muller for making us feel welcome and making our stay a memorable one.

Anne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D

Ons het heerlik gekuier en gerus. Ons sal vir seker weer by Sancor oorbly en dit vir ander aanbeveel.

Sancor se verblyf was perfek vir 'n onverbeterlike familievakansie.

Christelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Dit was die lekkerste vakansieplek waar ek nog gebly het. Sal dit verseker aanbeveel. Super-lekker gewees.

Fantastiese ligging en die mense is wonderlik. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Was die lekkerste waar ons nog gebly het.

Nelmarie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie V

Fantasties julle sien ons weer.

Pragtige uitsig, baie netjies en vanaf eienaars tot personeel is ontsettend vriendelik. Sancor Selfsorg 1 sien ons beslis weer.

Breyton E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyton E

Wonderlik en vriendelike omgewing. Mooi uitsig. Die kuier was beter as wat ons verwag het.

Was die lekkerste kuier wat ons kon gehad in Mosselbaai en die diens was goed.

Anthea A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A

Lekker vakansievervlyf naby die see.

Die loopafstand Santos Beach toe was vir ons so opwindend, geen motor ryery of parkeerplek soek nie.

Egbertus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbertus V

Baie netjiese plek met fantastiese uitsig.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies met al die nodige geriewe.

Riaan En Mari V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan En Mari V

Vriendelike, opregte en professionele ontvangs gekry.

Ekstra myl geloop a.g.v. bykomstigehede wat beskikbaar was bv. koffie/tee/melk/vrugte ens. Ligging is asemrowende met see-uitsig. 2-plaatstoffie het probleme gegee en volgende dag opgelos. As jy en jou geliefde wil ontspan, is dit die plek.

Jacques J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Sancor 1 is 'n perfekte see selfsorg eenheid!

Sancor 1 is 'n moet! Sancor 1 is 'n fantastiese see selfsorg eenheid stap afstand vanaf Santos strand. Dis 'n pragtige en netjiese eenheid met al die nodige geriewe. Die eienaars is baie gaaf en bereid om met enige iets te help. Hulle vierpotige kinders het ons ook tuis laat voel. Die strand is skoon, pragtig en veilig. Baie dankie vir die tyd by Sancor 1.

George P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P

Ideaal

Ons verblyf was heerlik en Sancor was ver bo ons verwagting. Ons sal graag weer wil bespreek.

Lianza G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianza G

Heerlik, veilig, gasvry, netjies, skoon.

Ons is hartlik ontvang tydens ons aankoms. Die blyplek was netjies en skoon. Ons het lekker bederfies gekry waaraan ons kon smul. Lekker uitsig oor die see. Sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel.

Venessa D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D

Wat 'n blessing!

Van die hello tot die groet was dit een awesome tyd by Sancor. Die netheid, die uitsig, die gerief was uit die boonste rakke. Ons is so spyt ons het nie langer tyd daar kon spandeer nie, maar is so gou moontlik terug! Ek sal net aanbeveel dat hulle kyk na die kookgeriewe. Miskien 'n mikrogolf met 'n grill as mens dalk iets moet braai binne, want die oondjie is effe klein vir die groterige bakke. Maar verder uiters goed toegerus.

Elizabeth P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Die beste wat ons op ons toer van 4000+ km ervaar het.

Dit is my mening dat hierdie verblyf heeltemal onder die waarde verhuur word. Ons het by 5 plekke oornag en hierdie verblyf was slegs die helfte van die prys wat ons by die ander betaal het. Dit was ook 'n beter kwaliteit verblyf. Baie dankie!

Marinda L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Rustig.

Kry die gevoel ek wil lank daar bly.

Jacques R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Die plekkie is baie skoon en het alles wat 'n gesin benodig.

Ons het 'n heerlike naweek gehad en baie lekker gebly by Sancor Selfsorg 1. Dit is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik en laat jou sommer tuis voel. Die uitsig is ongelooflik veral van die slaapkamer en die sonsopskoms was bitter mooi! Selfs die diere kinders het ons laat tuis voel en vir ons baie plesier gegee. Met COVID19 het verblyf in die hoogte in geskiet en die prys wat ons betaal het vir die naweek was baie billik vir wat ons gekry het. Baie dankie Sandra en Cor.

Fritz V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V

Pragtige verbly en die beste mense!

Mooiste uitsig en verblyf, gasvryheid was tops. Sal beslis weer gaan en vir enige iemand aanbeveel!!

Eric S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Sancor geniet en sal beslis weer daar gaan bly sodra ons die geleentheid kry om dit te doen.

Cor en Sandra is vriendelike, innemende en hulpvaardige mense en het meer as een keer vir ons gesê ons moet net sê as ons iets nodig het of hulp nodig het. Die woonstel is uiters netjies en modern en beskik oor al die geriewe wat mens nodig mag kry, insluitende vol DStv. Die vertrekke is ruim en die badkamer is groot met 'n groot stort, bad en die nodige ander geriewe. Die vloere van die woonstel is geteel sodat skoonmaak en uitvee gou en maklik is. Net buite die woonstel het braaigeriewe met 'n tafel, stoele en sitbank. Die uitsig oor die see vanuit die woonstel is werklik iets besonders. Jy sien ook die hawe met al sy bedrywigheid. Die hele perseel word saans vanaf elfuur met 'n alarmstelsel beveilig en jou voertuig het ook veilige parkering.

Christa D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Sal definitief in die toekoms weer van Sancor gebruik maak.

Ons het heerlik gebly by Sancor. Die eenheid is ruim, skoon, netjies, veilig en die tarief baie billik. Cor en Sandra het ons dadelik tuis laat voel en seker gemaak ons geniet ons verblyf. Ons is definitief volgende jaar terug vir nog 'n heerlike vakansie by Sancor!

Sybrandt D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrandt D

Goeie ligging.

Sentraal geleë. Kombuis is goed toegerus. WiFi sal definitief 'n pluspunt wees. Die braaigeriewe en buitenste tafel voel so bietjie ingedruk. Hoofslaapkamer het 'n lieflike uitsig. 'n Prop vir die haardroër sal goed wees by die spieëlkas. Badkamer is smaakvol en ruim. Ons familie van 4 het lekker daar gebly.

Sancor Selfsorg 1 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Ons is nie seker wat bedoel word met 'WiFi sal definitief 'n pluspunt wees' nie - ons bevestig maar net dat eenhede oor gratis Wi-Fi beskik. Wat die braaigeriewe betref, het 'n kontrakteur die dag voor sluiting vir die seisoen, nuwe ballustrades aangebring en dit effens verkeerd geplaas - dit kon ongelukkig nie toe reggestel word nie, maar dit behoort binnekort reg te wees sodat gaste dit nie as 'ingedruk' sal ervaar nie. Daar het wel sedertdien ander gaste gebly wat geensins daarvan melding gemaak het nie en hul algehele tevredenheid uitgespreek het. Ons neem kennis van die prop vir haardroër en sal dit aanspreek.

Ons gaste se tevredenheid is vir ons ononderhandelbaar en daarom waardeer ons die terugvoer.

Vriendelike groete
Sancor

Sancor Selfsorg 1
Hennie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie dankie aan Cor en Sandra. Die week was heerlik, en Snowie, Mila en Bruno het ons tuis laat voel.

Ten spyte van die gewoel en werskaf het ons dit tog nog geniet.

Stephani L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani L

Mooiste uitsig en lekker naby aan die strand.

Het heerlik gebly. Sandra en Cor het ons baie welkom laat voel.

Adele D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Perfekte ligging.

Baie dankie aan Cor en Sandra vir jul gasvryheid, vriendelikheid en netjiese verblyf. Die ligging is perfek! Letterlik by die strand en met 'n uitsig oor die see.

Gerhard D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Uitmuntend!

Ons is van Bloemfontein. Wat 'n aangename verrassing was Sancor Selfsorg nie! Ronel en haar gesin ontvang ons met liefde, besorgdheid en in geloof. Hulle steel ons harte net daar en dan. Wat 'n mooi woonstel. Dit is rustig en stapafstand van als met 'n uitsig oor die hawe en strand. En soos Ronel gesê het, elke dag se sonsopkoms is 'n nuwe skildery. Ek sal beslis nie op 'n ander plek tuisgaan as by Sancor Selfsorg nie. Ons is nou klaar vakansie familie. Dis bekostigbaar, netjies, skoon, rustig, mooi en as jy my nie glo nie, gaan kyk self! Dankie, Ronel en gesin. Love julle to the moon and back.

Riana D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Ongelooflik lekker.

Verblyf was baie netjies met die mooiste uitsig oor die see. Sal enige tyd aanbeveel.

Stefanie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese plek. Sal definitief weer daar tuisgaan. Die uitsig oor die see is wonderlik.

Marieka M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka M

Puik. Dierbaarste mense. Netheid is puik. Sandra en Cor voel soos familie.

Ons het so lekker gebly. Tuis gevoel. Alles baie netjies en jy het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Anneli L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Fantastiese selfsorg-eenheid.

Sal Sancor vir enige iemand aanbeveel. Ons het so lekker gebly. So naby aan die strand. Skoon, netjies en baie veilig. Eienaars gaan uit hulle pad uit om jou te akkomodeer.

Ria J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Heerlike tuiskoms.

Vriendelik ontvang. Netjiese woonstel in baie rustige omgewing.

Damain M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damain M

Dit was fantasties.

Dit was fantasties om by so 'n veilige, vriendelik plekkie om lekker te ontspan. Ek sal enige weer daar gaan kuier. Alles is lekker gemaklik en jy is loopafstand van alle geriewe af.

Maritsa M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa M

Waarde vir geld.

'n Pragtige ruim, netjiese skoon plek met wat alles het wat jy nodig het. Lekker braaiplek met mooi uitsig ook nog. Sal beslis weer in die toekoms dit gebruik.

Reg B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B

Baie aangenaam.

Woonstel is baie netjies. Ruim en goed toegerus met lekker bederfies, stylvol ingerig, sonder uitspattige dinge wat in jou pad staan. Mooi uitsig. Was lekker om die vriendelike Mullers te ontmoet.

Talitha C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha C

Amazing view, nothing beats this for the price.

What a pleasant surprise. The accommodation was stunning and clean. Much bigger than we expected. The appliances were all new and they had everything one could need for a vacation stay. The beds were comfortable and the DStv a bonus! The little duck was so cute and the dogs very loving and friendly. I would highly recommend that you pick this as your holiday accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese uitsig, niks klop dit vir die prys nie.

Wat 'n aangename verrassing. Die verblyf was pragtig en skoon. Baie groter as wat ons verwag het. Die toestelle was almal nuut en hulle het alles wat 'n mens nodig gehad het vir 'n vakansieverblyf. Die beddens was gemaklik en die DStv 'n bonus! Die klein eend was so oulik en die honde was baie liefdevol en vriendelik. Ek raai u aan om dit as u vakansieverblyf te kies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willem P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie lekker gebly.

Skoon en netjiese fasiliteite met mooi see-uitsig. Loopafstand na swemstrand. Vriendelike diens.

Elizanne M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizanne M

Great!

Dit was baie rustig en besonderse uitsig oor die see!

Nellie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie S

Die kamers is netjies en die ontvangs was baie vriendelik.

Dis 'n lieflike ruim woonstel met 'n see-uitsig. Die strand is loopafstand vanaf die woonstel met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies.

Jo Mari U - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Mari U

Fantasties.

Fantastiese plekke. Vriendlike gaste. Pragtige views. Gaan ons beslis weer sien.

Riekie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie V

Uitstekend! Alles was perfek!

Sancor het ons vakansie absoluut die moeite werd gemaak Alles was perfek. Cor en Sandra is wonderlike mense en baie vriendelik. Die plekkie is lekker ruim en uitmintend netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n selfsorgeenheid was daar. Dit is net so goed jy is in jou eie huis. Dit is naby aan alles en die uitsig is absoluut fantasties. Ons het so lekker ontspan dat ons nie weer wou teruggaan Bloemfontein toe nie. Sal vir seker weer soontoe gaan. Kan dit sterk aanbeveel.

Adele V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Nice, clean, neat, spacious place with a beautiful view of the bay-area.

We received a very friendly welcome. The unit was very private, beautifully decorated and had everything you need. Your little house by the sea. It is situated with in walking distance of the beach and restaurants. We appreciated the small little things in the unit, like the magazines, pamphlets of the activities in the area and the full Premium DSTV. We will definitely recommend it and will stay there again. Thank you so very much for a wonderful stay.

Will D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will D

Puik!

Onverbeterlike ligging met puik vooraf kontak en verwelkoming! Gaan beslis weer daar bly!

Leon B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Baie lekker en bekostigbare verblyf met 'n fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Sancor Selfsorg. Die woonstel is baie mooi en gerieflik geleë met die strand wat loopafstand is. Die uitsig oor die strand en hawe is fantasties. Sandra het selfs vir ons lekker beskuit en vrugte in die woonsel gesit wat ons baie geniet het. Ons sal Sancor Selfsorg definitief vir enige iemand aanbeveel. Cor en Sandra is baie gawe eienaars en ons het baie lekker met hulle gesels. Sal graag weer daar gaan bly en die beplande uitbreidings gaan die plek top klas maak.

Christo S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Uitstekende verblyf met 'n stunning view!

Dankie Cor en Sandra vir julle warmte en gasvryheid. Julle plek is baie netjies, goed toegerus en lekker ruim. Ons kon vir niks meer vra nie - lekker naby die see en stap afstand van alles. Lekkerste was om elke oggend wakker te word en die see voor ons uitgestrek te sien. Sien julle gou weer!

Grieta L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grieta L

Baie lekker daar gebly

Baie lekker daar gebly. Dit is loopafstand van Santosbaai, Mosselbaai, Hartenbos - ideaal geleë en naby aan alles. Santosbaai is een van die lekkerste strande in die gebied. Die eienaars van Sancor Selfsorg is twee baie aangename mense wat uit hul pad gegaan het om ons vakansie lekker te maak.

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 29, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYoiDkcPogmeybVfLFDxtW8goNIkwaBreFvzts7l3aZXYtd8QY9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 29 Long Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.176968 22.134309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang