SANParks Rhenosterkop Rest Camp
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterkop-plaas, Bredasdorppad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 161 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Rhenosterkop Rest Camp bied selfsorgverblyf in geskiedkundige grasdakkothuise op een van die oudste plase in die Strandveld. Die plaas is in 1742 gestig. Die kothuise is 31 km van die Kaap Agulhas-vuurtoring en die Struisbaai/Elimpad af.
Die Strandveld patriarg, Matthys Rostock Lourens is op 21 Februarie 1757 die reg toegestaan om sy vee hier te laat wei en die Kaapse regering het die grond in 1836 formeel in die naam van sy seun, Matthys Johannes Lourens geregistreer. Die opstalle bestaan uit 4 geboue in 'n Strandveldse volksboukundige styl. Die oudste huise dateer uit die middel van die 18de eeu en die jongste geboue uit 1939.
Die kothuise is met sorg opgeknap vir moderne gaste. Die naam van die plaas het sy oorsprong danksy die swartrenosterskedel wat baie jare gelede in die area gevind is. Dit is tot vandag toe in die Springveld Estate-museum te sien.
Renosterkop Rest Camp bied 3 aparte kothuise. 2 van die kothuise het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die derde kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig vir diegene met beperkte beweeglikheid.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1252
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rhenosterkop-plaas, Bredasdorppad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink SANParks Rhenosterkop Rest Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterkop-plaas, Bredasdorppad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom