Sea Bliss
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 336, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 345 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Bliss is 'n lieflike vakansiehuis met 'n wonderlike see-uitsig in die hartjie van Tergniet. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit reg voor die strand en stapafstand van die getypoele af is.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy oor die see uitkyk. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kusweg 336, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 336, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom