Sea la Vie
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-weg 76, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea la vie is in Marshstrand in die Oos-Kaap en is ongeveer 3 km noord vanaf Haga-Haga.
Verblyf word in 2 eenhede verdeel wat die hoofhuis en ’n woonstel wat apart verhuur word insluit. Die hoofhuis bied verblyf aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van ’n gesinsbadkamer. Daar is ’n ten volle toegeruste kombuis, knus sitarea en ’n eetarea.
Die aparte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met verhit-en-eetgeriewe soos ’n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Albei die eenhede het ’n stoep met braaigeriewe en veraf uitsigte oor die see. Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kingfisher-weg 76, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea la Vie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-weg 76, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap