SeaView Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
SeaView Cottage in Danabaai het slaapplek vir 3 gaste en 'n 180º-uitsig oor die see.
Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n slaapbank vir kinders is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.
Die leefarea het 'n TV met DStv, WiFi en toegang tot 'n balkon. Braaigeriewe is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eenheid slegs via 'n trap bereik word en dit moontlik nie vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik is nie.
SeaView Cottage is net 'n kort entjie se stap van die strand af, 2 km van Danabaai-winkelsentrum af, 9 km van die Tuinroete Casino en Pinnacle Point Gholfklub af, en 10 km van Mosselbaai af. Danabaai spog met verskeie doendinge soos stap, voetslaan en watersport, en verskeie dier- en voëlspesies, sowel as verskeie fynbosspesies en wildritte.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaView Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Repensstraat 10, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap