Shabach Endurance Farm
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Shabach, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shabach Endurance Farm is in die voorheuwels van die Kleinriviersberg en bied gehalte-oornagverblyf in die hartjie van die Overberg. Hierdie perdestoetplaas spog met 'n trop perde wat rustig wei en dit skep die ideale atmosfeer vir 'n rustige wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede, insluitend eenhede wat geskik is vir 'n gesin met kinders. Die eenhede het gehaltebeddens en 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe.
Die eenhede het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Elke eenheid het braaigeriewe en 'n stoep waar gaste etes in die buitelug kan geniet.
Gaste kan in die area fietsry en stap of sommer net die plaas verken. Besienswaardighede in die area sluit die Caledon Natuurreservaat en die Fernkloof Natuurreservaat in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaas Shabach, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Shabach Endurance Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Shabach, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap