Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sielsrus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 510 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sielsrus bied selfsorgverblyf in Dwarskersbos, 'n bekoorlike kusdorpie langs die Weskus. Die huis is 'n maklike stap van 'n lang stuk strand af en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n kuswegbreek met 'n nostalgiese bekoring.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Twee van die kamers het 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Gaste word voorsien van linne, maar hulle moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is sitplek vir tot 6 mense by die etenstafel, terwyl die sitkamer 'n TV met 'n mediaboks het wat gaste kan gebruik om by hul stromingsdienste aan te meld.

Braaigeriewe is buite beskikbaar, terwyl parkeerplek vir 'n enkelvoertuig in die motorhuis voorsien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 510
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freesiastraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7462f19ce3e0eed888e9fc370c10135a8c8284cd5617f7f3cab8200d78a8ffb556fd5975302a9d279d9516fe302aa932ec90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 510 per nag (plek vir 6) 7 Freesia Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.698357486694 18.225441362427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang