Sixty Steps
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boventrek-straat 14, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sixty Steps bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Midwest, St. Helenabaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus, aangesien hierdie huis net 'n paar tree vanaf die strand is.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.
Hierdie verblyf het ook 'n omheinde erf met 'n tuin en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Boventrek-straat 14, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Midwest St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boventrek-straat 14, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap