Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Orpen Gate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Jurgen V
1 nag
5.0
Jun 2024

Absoluut veruklik! Die ervaring was voortreflik! Vriendelik, hulpvaardig, netjies, gerieflik, gemaklik, en soveel meer. SleepOver Orpen Gate kry definitief 'n 10 ster by my . Ek wil veral die wag by die hek bedank, hy het gewerk op 6 Junie, en die man was so vriendelik, en het my regtig tuis laat voel met die intrapslag. Dankie, dankie, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die kamp opset is baie netjies en goed geleë. Die personeel is baie vriendelik. Ons het baie lekker oorgeslaap! Die kos was baie lekker en die mense vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die kamp opset is baie netjies en goed geleë. Die personeel is baie vriendelik. Ons het baie lekker oorgeslaap! Die kos was baie lekker en die mense vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfekte plek om oor te slaap as jy Wildtuin toe gaan en dagbesoekers is. Vriendelikste personeel in SA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Besonder lekker en vriendelik. Ja, beslis baie rustig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfek vir oornag fasilitete! Dit is die perfekte oornag verblyf teenaan die Wildtuin. Die hekwag verdien sterre! So vriendelik en behulpsaam! Aanbeveling as mens vir 'n gesinskamer met 4 mense bespreek, is dat 4 handdoeke voorsien word. Dit is regtig al wat kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Awesome. I would recommend SleepOver to anyone, service is excellent and staff awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Enigste bekostigbare verblyf naby Wildtuin. Dit was waarde vir geld naby die Wildtuin. Sal graag weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanrie D
1 nag
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies en basies reeds in die wildtuin! Orpen Sleepover is altyd 'n plek om na uit te sien! Nog nooit teleurgestel nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en stil omgewing. Het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat wil Wildtuin toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 252

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b84fba9663df35f6173cb1b302102aa90dbc629a97e3dc060813a211976e344da8cdb8fccbca691744c83de4946c8c531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Portion of the farm Welverdiend 206 KU Orpen Gate 1108 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.553354 31.338637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang