Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sneeukop Mountain Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Sarine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Sneeukop Mountain Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Justin O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunningly tranquil, modern cottage with excellent views.

Our stay was really fantastic! We arrived on a very hot day (38 degrees). We are thankful for the provided fans in the cottage. The space is modern, big, and well-equipped, as it is fully off-grid using solar and gas for power and hot water. The views from the veranda are stunning - serene and tranquil. It's lovely to have the built-in braai right there to enjoy with a sundowner! Absolutely stunning - we would 100% come back again! P.S. Birds love to sit/walk on the roof - don't be alarmed if you hear them.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrè C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie netjies en modern, met 'n baie goeie gasheer! Perfekte ligging in die Paarl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Dankie, Andrè, ons is bly dit was vir julle lekker.

Sneeukop Mountain Cottage
Greet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was top notch. Superb, breathtaking view. Silence.

We enjoyed every minute of our stay. The location is superb, the view breathtaking, the accommodation wonderful. One little thing was the road towards the premises, very bumpy but there is nothing they can do about it because you drive in between vineyards. For a longer stay, a little issue. Furthermore, one word: fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your stay. Due to the scenic mountain location of the cottage, the road leading up in-between the vineyards requires a few (speed)bumps to reflow water when it rains to avoid erosion. However, we have found that our guests, long stay included, tend to enjoy the bit of gravel road from the main road. We hope to welcome you back.

Sneeukop Mountain Cottage
Marietjie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerder as lekker!

Dit was een van die mooiste en gerieflikste plekkies waar ons nog gebly het. Alles is 5 ster en klein goedjies maak so 'n groot verskil. Lekker badgoed en kersies en mooiste wit linne, luukse handdoeke, hout vir braai ens. Die familie het ons so welkom laat voel! Beveel hierdie plekkie aan vir almal wat lekker wil bly en die mooiste sonsondergange wil beleef. Luuks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Sjoe Marietjie, dankie vir jou ongelooflike mooi woorde. Ons is so bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste en dit was vir ons net 'n plesier om julle te ontvang.

Sneeukop Mountain Cottage
Ernesta S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernesta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It exceeded our expectations! Brilliant!

Our stay at Sneeukop Mountain Cottage was absolutely fantastic. The cottage is beautiful and well-equipped. The host is fantastic and went out of her way to accommodate us. The view from the cottage is breathtaking. It was such a pleasure to stay at Sneeukop Mountain Cottage. The best experience ever! Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Baie dankie Ernesta, julle was sulke wonderlike gaste. Ons sal julle graag weer ontvang.

Sneeukop Mountain Cottage
Gerard V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, skoon, modern, netjies en Tafelberg vanaf die stoep sigbaar.

Baie lekker blyplek en sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly. Dankie vir die mooi woorde.

Sneeukop Mountain Cottage
Darren J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic. The cottage is well equipped and the view is stunning.

Will definitely go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Thank you so much Darren. We are happy you enjoyed your stay. It was lovely to host you and Charlene.

Sneeukop Mountain Cottage
Veranne R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veranne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing self-catering cottage with breathtaking views.

Our stay at Sneeukop Mountain Cottage was everything we could have wanted and more. Sarine was wonderful and her hospitality was superb. Sarine was great at communicating and made us feel so welcome. The cottage has everything you need for self-catering. The views of Paarl and a glimpse of Table Mountain were breathtaking. You will receive complete privacy and the property is very secure and safe. If you're looking for a break away from the hustle and bustle of city life, this cottage will provide you that!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Thank you so much Veranne, it means a lot. We are so glad that you enjoyed your stay. Please do visit again.
You are such a friendly, vibey couple.

Sneeukop Mountain Cottage
Miemie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sneeukop Mountain Cottage is 'n juweel.

Pragtige decor, goed toegeruste en gerieflike cottage, mooiste uitsigte van die berge en Paarl dorp. Veiligheid is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Miemie. Ons is bly julle het dit geniet.

Sneeukop Mountain Cottage
Connie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories! Ongelooflike mooi berguitsigte!

Hierdie is die plek om te wees! Bo teen die berg met die mooiste mooiste uitsigte. Die cottage is ultra modern, baie spasie en vir seker 'n sielerus-venue. Die bad is 'n moet! Die gasheer en gasvrou was amazing, tegemoetkomed en het ons ongelooflik baie bederf. Die foto's kan nie uitdruk wat die natuur daar uitbeeld nie, 'n moet om dit self te sien en te beleef! Geniet die een, dit was elke sent die moeite werd en ek sal weer teruggaan daarheen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sneeukop Mountain Cottage se terugvoer

Baie dankie Connie, ons waardeer jou mooi boodskap. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom bly gerus weer

Sneeukop Mountain Cottage
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lustigan-weg, Sneeukop Plaas, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ef009cfa0d5cb579be3c26117c899597934496d72cbf13283f89e9f515f60ac03dc661fffa0b106a9605b8bd084d834a76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Lustigan Road Sneeukop Farm 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.760019662433 19.019782223323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem