Speedo's en Crocs
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Dion F - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable and awesome memories made.
Angelina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies, veilige area, volledig toegerus.
Maureen S - Jan 2024
Algehele gradering
'n Heerlike vriendelike ondervinding van begin tot einde!
Lees meerBerenice B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was awesome en rustig.
Tamryn P - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely spacious home.
Lees meerCarmen R - Jun 2023
Algehele gradering
The stay was very pleasant. I absolutely enjoyed it. Wish I could have stayed longer.
Carmen A - Mei 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Synthia V - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect!
Carol Ann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantabulous. Wow, we were wowed.
Lindie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustigheid, veilig, mooi, geselig en netjies.
Saahera R - Jan 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Simoné H - Okt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Karin R - Okt 2022
Algehele gradering
Regte strandhuis.
Lees meerNazley P - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely location. Nice walking distance from the beach.
Jurina H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie ruim huis en waarde vir jou geld.
Portia L - Jul 2022
Algehele gradering
Ons 2 dae kuier baie geniet, Annerien en span baie behulpsaam.
Elreza K - Jun 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld, baie baie ruinte. Sal definitief dit aanbeveel.
Edwin S - Jun 2022
Algehele gradering
Very impressed with the place.
Donnae W - Jan 2022
Algehele gradering
80th Birthday.
Peter R - Jan 2022
Algehele gradering
Very good, spacious forget big groups.
Riette N - Jan 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Wendell B - Des 2021
Algehele gradering
Baie ruim huis met als wat jy nodig het.
Noxolo N - Okt 2021
Algehele gradering
The place is very nice and spacious.
Colleen C - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker wegbreek. Dis 'n pragtige plekkie. So oulike en praktiese area reg deur die huis.
Carrey M - Aug 2021
Algehele gradering
We truly had an amazing stay, would definitely go back.
Falon M - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek vir wegbreek met vriende en familie sal definitief die plek aanraai vir enige persoon.
Elza H - Mei 2021
Algehele gradering
Familiekuier, samesyn.
Sonja C - Apr 2021
Algehele gradering
Gesellige, onspannende kuier.
Friedel Eleanor V - Apr 2021
Algehele gradering
Huis baie gerieflik. Goed uiteengesit. Voorstel dalk: Weberbraai op boonste dek?
Shanna O - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfek
Kobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier en dit baie geniet
Ariel V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, groot en alles wat jy nodig het.
Thys D - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlike huis vir groter groepe tot 18 mense.
Rushni M - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful, user friendly house.
Speedo's en Crocs se terugvoer
Thank you, Rushni, for the lovely review, we hope to host you again soon!
Regards,
Christine
Anchen V - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging en baie lekker vir twee families.
Pieter L - Des 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer by die see!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seewierstraat 45, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap