Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneHouse Stables

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
James A
1 nag
5.0
Apr 2023

Absolutely fantastic. The place was perfect for us. The setting is beautiful, the dam was lovely to swim in, and the outdoor space was perfect for games - it had everything we needed. Will 100% come here again! Make sure you remember to bring some soap or something for the showers!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandre J
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

So mooi en rustig! Pragtige plek en regtig uniek. Dit was skoon. Die kinders het die donkies vreeslik geniet. Ons het die buitebraai geniet. Die aande was so stil en het 'n heerlike nagrus gehad. Sal StoneHouse Stables definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

StoneHouse Stables is an amazing spacious place to stay. Kitchen well equipped, neat bathrooms as there are 2. Great outside area over looking the surrounding Mountains. Will definitely go back again. Great location, friendly people, worth the visit to Stanford.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew C
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Great location, perfect house for a gathering with friends. The house is large, well equipped and has a awesome lawn for games.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Wegbreek vir die siel. Die bespreking het baie maklik gevloei en die skakelpunt (Bianca) was baie vriendelik en hulpvaardig. Die toegang was goed gemerk en die pad-aanwysings het ons presies gebring sonder enige probleme. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang en die huis is aan ons gewys - en hoe die gasgeyser werk, wat heeltyd afbetaal het! Die geriewe is baie goed uiteengesit en die huis is toegerus met als wat mens mak nodig kry. Die tyd waaroor ons gegaan het was redelik koud, maar die huis self was warm en gerieflik, veral as jy vuurmaak in die binne-kuierarea. Ons het gaan stap op die plaas, die donkie gaan wortels voer, en is genooi om te gaan kyk hoe die koeie gemelk word. Ons kan met 'n geruste hart StoneHouse Stables voorstel as jy wil wegbreek van die gejaagde lewe. Dit was 'n wegbreek vir die siel en 'n onvergeetlike lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Patrick J
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Spacious accommodation in a beautiful setting. The house is spacious and comfortable and surrounded by beautiful green fields, hills and mountains. Sunlight streams through the many windows. There's a rustic element - cooking with gas, fires at night for warmth - but the house is solid, clean and well-maintained. Take note: it can get very cold in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louvaine G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2021

Ruim stal vir praktiese naweek weg van alles. Ligging is baie mooi. Bietjie koud in winter maar baie vuurmaakplekke. Vuurherd binne het nie rook mooi getrek nie en die stal het vol rook geraak. Lieflike warm water en groot badkamers. Alles was mooi skoon en netjies. Die donkie se skoene moet na omgesien word, hy was baie vriendelik en hou van wortels. Ons hondjie het die ruim gras vreeslik geniet. Ons het ook lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alet M
1 nag
4.6
Nov 2019

Presies wat ek gedink het dit gaan wees. Netjies en privaat. Uitstekende waarde vir geld. Ek sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfivst4W28y3sjYSUMaYMoBN1cL8vDvEuX4V4qYZogt56GlZsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Farm 1003 Stone House Estate 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.378974937893 19.624561101761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang