Strooi Kooi se Mooi Nooi
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Zelma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Mervyn B - Des 2023
Algehele gradering
So comfortable and beautiful.
Strooi Kooi se Mooi Nooi se terugvoer
Thank you so much, it was so wonderful meeting you and the group. It's always such a pleasure to share the property with like-minded people that enjoy all aspects of country life. All the very best for 2024 and hope to see you again in the future.
Elcia D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, ons het dit so geniet. Die huis is so mooi ingerig en die ligging is lieflik. Ons het dadelik welkom gevoel. Ons het elke dag 'n kaggel kon aansteek, my verjaardagviering is ekstra spesiaal gemaak deur Zelma.
Strooi Kooi se Mooi Nooi se terugvoer
Hi Elcia, dit was net 'n plesier om jou en die familie hier by Mooi Nooi te he.
Bly jou verjaarsdag naweek was so spesiaal.
Hoop die jaar bring vreugde en genot.
Loer weer in.
Beste wens
Zelma
Johrene D - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige huis en wonderlike uitsig!
Werner W - Nov 2020
Algehele gradering
Very restful.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Calitz-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom