Suikerbossie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JJ Loock en Seun Boerdery, Ongelegenplaas, R62, Haarlem, 6467, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Suikerbossie is 'n selfsorgkothuis op 'n uitvoervrugteplaas in die Langkloof naby die piepklein dorpie Haarlem in die Wes-Kaap. Die huis sluit tussen welriekende fynbos en bied 'n uitsig oor die majestueuse Langkloofvallei.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het nog 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelbedmatras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en basiese breekware en eetgerei toegerus. Die eetarea het 'n binnebraai, etenstafel met 4 stoele en 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Aktiwiteite in die buitelug sluit fietsry, voetslaan, hengel, damswe en hardloop in en gaste kan in die plaasdam swem. Geniet 'n glasie wyn terwyl jy kyk hoe die son sak en die vuurtjie knetter.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
JJ Loock En
Seun Boerdery ...
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- JJ Loock en Seun Boerdery, Ongelegenplaas, R62, Haarlem, 6467, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbossie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: JJ Loock en Seun Boerdery, Ongelegenplaas, R62, Haarlem, 6467, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom