Summerplace Game Reserve
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
René C - Jun 2024
Algehele gradering
Rus vir die moeë siel.
Annelene N - Apr 2024
Algehele gradering
Ideal weekend getaway.
Christine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Moeite werd om te ry vir hierdie stukkie goud!
Anne L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful setting for a getaway.
Landie U - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely getaway.
Leigh-anne S - Feb 2024
Algehele gradering
Magnificent sights, peaceful surroundings.
Kevin F - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het nie gekuier nie, daar was nie tyd met al die natuurskoon en fietsry nie.
Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus en die natuur was iets besonders.
Michelene V - Des 2023
Algehele gradering
Modern, comfortable, relaxing stay, great getaway in the bush.
Elmarie H - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid en uitstekende fasiliteite.
Dee I - Okt 2023
Algehele gradering
Best stay ever.
Elmarie H - Jul 2023
Algehele gradering
Onbeskryfbaar wonderlik.
Lees meerLani R - Jul 2023
Algehele gradering
Stylvolle verblyf omring deur die natuur, 'n fietsry-paradys.
Lees meerRoelf D - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
René C - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtige omgewing.
Warren P - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome location for an all year round getway with incredible cyling routes for all levels of skill.
Lees meerMartin L - Mei 2023
Algehele gradering
Great getaway for sporties!
Sheree M - Mei 2023
Algehele gradering
Peacefull stay in the bushveld with great cycling routes.
Mahlatse M - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful place for a group of friends.
Lees meerKennedy Z - Apr 2023
Algehele gradering
Lots of lovely modern touches.
Theresa B - Apr 2023
Algehele gradering
Regtig so lekker gekuier en gerus dat ons almal hartseer was om huis toe te gaan.
Nicky B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Lees meerAnton O - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike liggeng en vriendelike mense.
Lees meerMagdaleen G - Mrt 2023
Algehele gradering
Was 'n heerlike ervaring met kinders en klein kinders. Alles baie skoon en netjies. Fietsry roetes baie lekker. Net jammer dat by York's view is daar nie meer gelyk roetes waar die klein kinders ook kan ry nie.
Kyle S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek. Sal weer gaan.
Melinda D - Jul 2022
Algehele gradering
Summerplace is 'n juweel van 'n plek in 'n pragtige, stil, veilige natuurresservaat vol dierelewe, waar na hartelus gestap, fietsgery en geswem kan word.
Lees meerCathlene R - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Magriet H - Sep 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring in die Bosveld.
Lees meerCobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Sonja D - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kampnaweek!
Phil B - Des 2020
Algehele gradering
Veeedsaam, vars, skoon en netjies.
Summerplace Game Reserve se terugvoer
What a wonderful review Karin, thank you. I hope you had a good holiday season and we look forward to seeing you back at Summerplace Farm Stay.
Neliswa T - Des 2020
Algehele gradering
Refreshing and different from the day to day busy life.
Summerplace Game Reserve se terugvoer
Hi Prudence
Thank you for your feed back. We always appreciate it.
It would be great to know which pics need to be updated. And how they didn't reflect your little apartment #2. This will help us.
Many thanks and enjoy your evening.
Regards
Simone
Gerhard K - Okt 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay in this nice little house!
Lisa E - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant, peaceful and beautiful.
Johan L - Sep 2020
Algehele gradering
Superb
Yvette B - Feb 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring in 'n bosveld paradys.
Summerplace Game Reserve se terugvoer
Thank you! It was such a pleasure to host you all Yvette. We look forward to seeing you again
Karin T - Des 2019
Algehele gradering
I recommend Summerplace Farm Stay.
Lees meerColette H - Jul 2019
Algehele gradering
Mooiste stilste sterrekyk in jare.
Summerplace Game Reserve se terugvoer
Good day Colette,
Thank you so much! We look forward to hosting you again.
Annalize J - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, smaakvol en elegant. In rustige en mooi omgewing. Perfek vir 'n wegbreek.
Summerplace Game Reserve se terugvoer
Thank you Annalize.
It was a pleasure having you stay at Marula Cottage. We look forward to hosting you again.
Summerplace Farm Stay
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo