Surfpoint 9
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 243
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Wesley John S - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Hanna S - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing lekker.
Malcolm L - Apr 2024
Algehele gradering
Like home away from home!
Barenese R - Mrt 2024
Algehele gradering
Words cannot describe all I can say. Top place for a holiday.
Beryl W - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Staci W - Mrt 2024
Algehele gradering
It's was lovely.
Jan-kemp V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel en weer daar gaan bly.
Sharozade A - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik, onbeskryfbaar. Die see-uitsig is tops. Baie dankie aan die gasheer.
Lee-anne L - Feb 2024
Algehele gradering
Beslus die moeite werd.
Roz H - Des 2023
Algehele gradering
Lovely view and great stay!
Gavin D - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect for what we needed.
Dirk L - Okt 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay at Surfpoint 9. Great value for money. The unit is clean and neat.
Fred S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Carika S - Jun 2023
Algehele gradering
Great view. Woonstel bietjie outyds. Een kamer se bed base is geskeur. Storte kort 'n goeie skrop.
Lees meerSharon V - Apr 2023
Algehele gradering
My elderly dad of 82 was with me and the driveway was too steep for him.
Celeste I - Apr 2023
Algehele gradering
Was nice and relaxing.
Elana S - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Adèle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekke geslaap! Aan te beveel!
Michiel N - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n kort of langer verblyf.
Eurika O - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Desire P - Des 2022
Algehele gradering
Voel soos vakansie.
Monty M - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie keuse.
Emmerentia W - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect.
Greg M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Chantel T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie sentrale ligging, pragtige uitsig en baie veilig.
Craig L - Okt 2022
Algehele gradering
We had a pleasant stay at this establishment.
Mb V - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Great value for money. The unit is clean and neat and well-equipped.
Lynn B - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, ek sal Surfpoint 9 enige tyd aanbeveel.
Chris V - Aug 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar in J-Bay.
Ninien (agnes) B - Jul 2022
Algehele gradering
Alles was perfek en geen probleme gehad nie.
Brad L - Jul 2022
Algehele gradering
Great, central place to stay. Safe and close to the beach.
Frikkie V - Jul 2022
Algehele gradering
Woonstel baie lekker ingerig, skoon netjies.
Belinda M - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely location, close to the beach.
Leilani P - Mei 2022
Algehele gradering
We had a wonderful holiday and will definitely recommend it to friends.
Desire P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Celesty P - Apr 2022
Algehele gradering
Enjoyed it.
Abe S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie ontspanne en rustig.
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Felicity H - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties, rustig en ander gaste was ook vriendelik en behulpsaam.
Nadia H - Feb 2022
Algehele gradering
Ontspannend, aangenaam, rustige en veilige atmosfeer.
Salome S - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike netjiese plekkie.
Lees meerMartie K - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Luita V - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Rayniel S - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was great en het baie goeie goed gesien.
Elvin M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie goed. Die wooneenheid was mooi skoon en veiligheid is tops.
Madelie V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Het dit baie geniet.
Mickela P - Okt 2021
Algehele gradering
Clean and safe.
Carol-ann P - Sep 2021
Algehele gradering
We enjoyed our break from the busy lifestyle.
Jacobus D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik, vriendelike diens, ligging great.
Pieter K - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, goeie ligging.
Fred H - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie mooi.
Lees meerCarien H - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik heerlik heerlik!
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sien julle weer spoedig.
Groete,
Pieter.
Marietjie D - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker baie spasie, goed ingerig en naby die see!
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sien julle weer spoedig.
Groete,
Pieter.
Ntombethemba S - Jun 2021
Algehele gradering
It was great experience staying in Surfpoint 9, great view and tight security.
Surfpoint 9 se terugvoer
Thank you for the wonderful review. See you back soon.
Regards,
Pieter.
Earl J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker uitsig oor die see. Lekker stil area.
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sien julle weer spoedig.
Groete,
Pieter.
Vickie M - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome.
Surfpoint 9 se terugvoer
Was a pleasure having you. Thank you for the kind words. See you back soon.
Regards,
Pieter.
Susan V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en met uitsig wat jou sommer net laat voel ek is by die see. Beslis 5 ster-gehalte en diens en pragtige, netjiese eenhede.
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sien julle weer spoedig.
Groete,
Pieter.
Sibongile K - Apr 2021
Algehele gradering
It was fantastic.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi, thank you for the kind words. Lovely having you in Jbay. See you soon.
Regards,
Pieter.
Phil T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, ruim en gerieflik
Lees meerSurfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sien julle weer spoedig.
Groete,
Pieter.
Sinovuyo M - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect.
Laura L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweek as gesin gehad!
Dries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie veilig en stil. Naby supermark. Heerlike stoep en braaiplek.
Clifford T - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Shane C - Feb 2021
Algehele gradering
Was great, no complaints.
Riaan R - Des 2020
Algehele gradering
Sou langer wou bly.
Menda B - Des 2020
Algehele gradering
It was very peaceful and the view was awesome.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Menda, thank you for your wonderful review. There is a pedestrian gate at the bottom of the complex which gives you easy access to the beach. Propably a 5 to 10 minute walk accross the street and onto the access arrea to the beach. Hope to see you soon again.
Wendy P - Des 2020
Algehele gradering
It was nice and clean.
Eileen A - Nov 2020
Algehele gradering
Clean and peaceful.
sonja l - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome will use Surfpoint 9 any time again.
Aiden M - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing place, very good customer service.
Nadia H - Okt 2020
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en alles moontlik is in die wooneenheid beskikbaar.
Ben V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike en aangename verblyf.
Peterjohn C - Feb 2020
Algehele gradering
The accommodation was superb and we enjoyed the stay.
Joan V - Feb 2020
Algehele gradering
Basiese verblyf.
Lynette V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en uitmuntende waarde vir geld.
Davenia L - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese toegeruste eenheid, veilig. Het ons kuier terdeë geniet.
Jasryn G - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en veiligeheidsgebied waar ons was.
Tracey M - Des 2019
Algehele gradering
Lovely view, with a balcony to braai and enjoy morning coffee and smell the sea it is clean, bed sleep good. Little bit of TLC in the bathrooms. The driveway is very steep but other than that we enjoy it.
Marinda O - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gerieflike blyplek.
Charisse W - Des 2019
Algehele gradering
Lieflik met mooi see-uitsig.
Honjiswa M - Nov 2019
Algehele gradering
Wow, the place great. Very convenient for everyone!
Crizelda V - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Kassie G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie waarde vir geld.
Jolandy C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Meegan J - Sep 2019
Algehele gradering
Die verblyf is asemrowend.
Antoinette P - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Elizabeth N - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en sentraal.
Joanie J - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wilna O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Elizma V - Apr 2019
Algehele gradering
Glad nie skoon nie, maar 'n aangename blyplekkie.
Leandre F - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, rustige plek.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Kobus & Claudia N - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Basiese eenheid wat goed geleë is.
Quintin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Wilmarie V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Ian D - Jan 2019
Algehele gradering
Very good value for money.
Anton J - Des 2018
Algehele gradering
Was gerieflik vir groot groep van 6 mense.
Heine M - Des 2018
Algehele gradering
Bevange!
Christo L - Des 2018
Algehele gradering
Surf Point is 'n lekker ruim woonstel met goeie fasiliteite. Dit het ook 'n baie mooi see-uitsig.
Alma B - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Arthur B - Nov 2018
Algehele gradering
Very pleasant place to stay.
Mariza D - Okt 2018
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Elise P - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike eenheid, stapafstand van strande.
Glisson B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Sarita C - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Natasha L - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Natasha, Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle sommer weer gou in J-Bay te sien.
Groete,
Pieter
Frederika V - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker ontspanning.
Julian C - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Julian. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was n plesier om julle as gaste te hê. Hoop om julle weer gou in Jbay te verwelkom.
Groete
Pieter
Hannes J - Mrt 2018
Algehele gradering
Wou langer bly as ons kon.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Hannes. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle moet gou weer kom kuier hier in die pragtige Jbay.
Groete
Pieter.
Des F - Feb 2018
Algehele gradering
Vuil, blindings by skuifdeure stukkend. Word nie gediens nie.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Des. Die nuwe blindings was by die maatskappy wat dit vir ons herstel. Daar is nie n daaglikse diens nie soos beskryf op Lekkeslaap/Travelground. Julle kan dit wel verkry deur direk met die skoonmaak maatskappy te reel. Die kwessie van die netheid is met die maatskappy bespreek en hulle het my verseker dat hulle aandag daaraan gee.
Groete,
Pieter
Dawid L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker en naby aan die hoofstrande
Sunette P - Des 2017
Algehele gradering
Best view ever.
Andries G - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike eenheid. So 250 m van die strand af (nie die swemstrand nie).
Pieter V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid laat veel te wense oor.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi daar, ek is bly om te sien dat julle tevrede met die eenheid asook die geriewe was. Ek het die kommentaar aan die skoonmaak maatskappy gestuur. Hulle het my verseker dat dit nooit weer sal gebeur nie.
Groete
Pieter
Henco W - Nov 2017
Algehele gradering
Baie groot en gerieflik!
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie Henco, vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer ons beste om julle verblyf so lekker en gerieflik moontlik te maak. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Pieter
Johnnie N - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam, stil en rustig.
Lees meerSurfpoint 9 se terugvoer
Hi daar. Jammer vir enolige ongerief met die sleutels. Ongelukkig het die gaste voor julle aankoms die sleutels saam huis toe geneem. Die sekuritiets maatskappy moes toe skarrel om julle te help. Ons het intussen nou 'n ekstra stel sleutels en afstand beheerder wat deur die maatskappy gehou word. Dankie dat julle ook met die sterre aandui dat julle die verblyf geniet het. Ons stuur altyd n e-pos uit om die sleutel proses te verduidelik. Die sleutels word deur 'n sekuriteits maatskappy gehou ongeveer 5 min vanaf die eenheid.
Baie groete en hoop om weer gou te sien.
Pieter.
Doreen N - Okt 2017
Algehele gradering
Will happily stay there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal maklik weer daar bly.
Ons het ons verblyf in die eenheid geniet, baie netjies, mooi uitsig, braaigeriewe is perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre G - Okt 2017
Algehele gradering
Die eenheid was vir ons 'n totale verleentheid met vriende ook daar!
Lees meerSurfpoint 9 se terugvoer
Beste Andre,
Surfpoint 9 is 'n selfsorg eenheid en nie 'n gastehuis nie. Dit word ook duidelik op die webwerf aangetoon. Net soos vir jou, stuur ek 'n welkom e-pos aan alle gaste om te verduidelik hoe die sleutel proses werk, en wat die alarm kodes sowel as die kodes vir die hekkie wat see toe gaan, is.
Die eenheid is ook hierdie week ten volle geteel om juis van die matte ontslae te raak.
Ek is jammer jou verwagtinge van die eenheid was nie bereik nie, maar maak asb. voortaan seker voor jy bepreek dat die instansie voldoen aan jou persoonlike vereistes. Ons probeer om 'n baie hoë standaard te handhaaf, en glo dat al die vorige resensies dit weerspieël.
Jy is baie welkom om my direk te kontak om hierdie terugvoer verder te bespreek.
Groete,
Pieter
Richard P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal. Die eenheid het alles wat benodig word.
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Was 'n plesier om julle in Jbay te akkommodeer. Sien weer n volgende keer.
Groete,
Pieter
Nadia P - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons waarde vir geld bied. Bly dat jy dit so ervaar het. Hoop om julle weer gou in Jbay te verwelkom.
Groete
Pieter
Nadia J - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties en so netjies.
Ruan K - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Surfpoint 9 se terugvoer
Beste Ruan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor as mense dit geniet het. Hoop om julle weer binnekort in Jeffreysbaai te sien.
Groete,
Pieter
Francois V - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar, maar nie "wow" nie.
Gwen L - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderbaarlik.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Gwen,
Ek is bly om te hoor dat julle die Desember vakansie by ons geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Pieter.
Eugene B - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Surfpoint 9 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet, en hoop om julle weer gou by ons te verwelkom.
Groete
Pieter
Laurance W - Sep 2016
Algehele gradering
All good.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Laurance. Glad you enjoyed your time in Jeffrey's Bay. Hope to see you soon.
Regards.
Pieter
Lynn P - Jul 2016
Algehele gradering
Affordable and comfortable.
Jannie K - Mei 2016
Algehele gradering
Ruim, gerieflik en pragtige uitsig!
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Charlene W - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie veilige, rustige en ruim huis vir heerlike vakansie bederf.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi daar. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek sal verseker aandag gee aan 'n ekstra kragprop in die hoofslaapkamer.
Groete
Pieter.
Carla F - Mrt 2016
Algehele gradering
Bitter lekker plek.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Carla. Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Pieter.
Miranda B - Mrt 2016
Algehele gradering
Verrassende, netjiese, ruim en goed toegeruste verblyf.
Karin B - Feb 2016
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Koot V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Noluvo S - Jan 2016
Algehele gradering
I had a great time at Surfpoint 9.
Surfpoint 9 se terugvoer
Thank you for the wonderfull review. Hope to see you again in the future.
Regards
Pieter
Anet B - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Surfpoint 9 se terugvoer
Ek is so bly dat julle dit in Surfpoint 9 geniet het. Kom kuier gerus weer.
Groete
Pieter
Annemie D - Sep 2015
Algehele gradering
Kan 100% aanbeveel!
Surfpoint 9 se terugvoer
Beste Annemie,
Baie dankie vir die kompliment. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Pieter
Tebogo M - Sep 2015
Algehele gradering
Superb!
Liesl D - Aug 2015
Algehele gradering
Eerste besoek in Jeffrey's baai en kom ek sê, dis 'n pragtige plek.
Surfpoint 9 se terugvoer
Hi Liesl,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ek is so bly dat julle dit in Jbay en Surfpoint 9 geniet het.
Hoop om julle weer binnekort van diens te wees.
Baie groete.
Pieter
Delete D - Aug 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Faan D - Mei 2015
Algehele gradering
Die eenheid was baie netjies. Verkryging van sleutels was 'n nagmerrie.
Erika V - Apr 2015
Algehele gradering
Akkommodasie was ideaal vir my en my man met ons twee getroude dogters en hul mans.
Verdun M - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie ligging, ruim en netjies.
Michael B - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent!
Hannelie S - Apr 2015
Algehele gradering
Ingang nie so veilig nie.
Natasha G - Feb 2015
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Erna B - Des 2014
Algehele gradering
Die gebied is stil en stemmig en almal is baie vriendelik om ons.
Lees meerEllis Mathilda J - Nov 2014
Algehele gradering
'n Lieflike naweek gehad. Kinders het dit terdeë geniet.
Yvette F - Nov 2014
Algehele gradering
Heerlik en 'n mooi, netjiese plekkie.
Anja M - Aug 2014
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras met die verblyf.
Henry C - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker en bevredigend.
Ian J - Jul 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in Surfpoint 9.
Sheelagh J - Apr 2014
Algehele gradering
Great location
Shamima J - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Michelle S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Alex S - Feb 2014
Algehele gradering
Awesome
Coreen H - Jan 2014
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref.
Christa L - Des 2013
Algehele gradering
Perfect
Danie N - Des 2013
Algehele gradering
Soos 'n huis van my huis af. Dis baie lekker en die personeel wat gehelp het, was vriendelik.
Edwina S - Nov 2013
Algehele gradering
Lekke!
Samuel H - Nov 2013
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Alan H - Sep 2013
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Venessa S - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was fantastiese waarde vir geld vakansie akkommodasie en sal dit enige tyd aanbeveel.
Nicola K - Aug 2013
Algehele gradering
Ons sal beslis weer gebruik maak van Surfpoint 9!
Chantylle J - Jul 2013
Algehele gradering
Fantasties! Ons gaan definitief weer!
Melissa V - Jun 2013
Algehele gradering
Good
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap