Susanna selfsorg woonstel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Juanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Uli B - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het een aand oorgeslaap. Was goeie waarde vir geld.
Susanna selfsorg woonstel se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Uli. Ek is bly julle het lekker gebly. Ekskuus, die stortdeur maak moeilik toe. Ons het wel die stortkop intussen vervang. Groete. Juanette
Phillip S - Feb 2024
Algehele gradering
I will definitely recommend anybody.
Neels R - Jan 2024
Algehele gradering
Die vriendelike gasvrou het geduldig gewag nadat ons vertraag is.
Adel L - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en stil.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Ryan V - Aug 2023
Algehele gradering
It was great.
Hendrik F - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees, ons het dit geniet.
Natascha K - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Adina B - Jan 2023
Algehele gradering
It was okay, the hosts are excellent but the unit needs quite a bit of repairs.
Lees meerSusanna selfsorg woonstel se terugvoer
Hi Adina. Thank you for the review. We have made quite a few repairs, especially to the bathroom.
Elias S - Jan 2023
Algehele gradering
The toilet was not working properly.
Susanna selfsorg woonstel se terugvoer
Hi Elias. Sorry you had problems with the toilet. It is fixed now. If you contacted us we could have quickly sorted it out.
Steph D - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Anelize H - Des 2022
Algehele gradering
Veilige, gerieflike oornagverblyf.
Susanna selfsorg woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dis vir ons 'n plesier om reisigers te akkomodeer.
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome plekke.
Susanna selfsorg woonstel se terugvoer
Baie dankie Ansie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barnato-straat 2, Hadisonpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap