Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suurbraak Schuur

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Manho-weg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suurbraak Schuur is ’n dubbelverdieping-eenheid met slaapplek vir 4 in die sonderlinge gehuggie Suurbraak geleë, sowat 19 km oos van Swellendam, 10 km langs die N2, tussen strome en eeue-oue eikebome. Hier kan gaste op die sonnige stoep ontspan of in die ruim sitkamer sit en die rustigheid en vrede geniet. Skilderagtige uitsigte en verskeie voëlspesies is hier te vinde.

Die dorpie Suurbraak is as ’n sendingdorpie in 1812 gestig, en Suurbraak Schuur is selfsorgverblyf waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Weldoeners is andersins welkom om ’n heerlik ontyd naby Paradise Organic restaurant te geniet.

Suurbraak bied doendinge soos voetslaan, voëlkyk en bergfiestry. Dit is ook naby Grootvadersbos, Swellendam, Breederivier, Barrydale en Bontebok Nationale Park geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Arina T
Gesin met tieners
5.0
Lekker wegbreek! Die huis bied 'n outydse gevoel wat jy nie sommer by ander plekke kry nie. Die mense is vriendelik en sorg dat jy alles nodig het vir...
Sien meer
Des 2023
Kim R
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and the opportunity to recharge. The view and the verandah catching the sun was just beautiful and it is a relaxing place to r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Timothy W
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful setting in a gracious old house. Only hitches were sorting out the Wi-Fi and difficulties with the TV. Caretaker Dougie was m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Denrico C
Gesin met tieners
5.0
The stay was good, the house was equipped and the scenery was beautiful. I'll definitely recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Renier C
5.0
Oh wow. Amazing plek. Suurbraak Schuur is 'n pragtige plek. So goed toegerus. So baie spasie. Daar kan jy net jou skoene uitskop en ontspan. Die gasvr...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Astrid & Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • H/v Hoof- en Manho-weg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suurbraak Schuur het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hoof- en Manho-weg, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhOTZiMDNiLWFlODItNDI5MC04YzI1LTk5ODBiNmFhMTc4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Corner of Main and Manho Roads Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004529123099 20.65859913826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang