Swemmer Family Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swemmerstraat 25, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Swemmer Family Studio is in Paradise Beach in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.
Die oopplan-ateljee het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die stoep het 'n etenstafel en braaigeriewe waar gaste kan ontspan en die berguitsig in die verte geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Swemmerstraat 25, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Swemmer Family Studio het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swemmerstraat 25, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom