Talking Trees Self-Catering House
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Okt 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 474, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 880R3 660 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Talking Trees Self-Catering House is in die bekoorlike dorpie Clarens geleë. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad af en naby verskeie besienswaardighede in die omgewing.
Die huis is smaakvol versier en het 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens elk en 2 van die badkamers het 'n stort en 'n bad, terwyl die ander 2 net storte het. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, Nespresso-masjien (koffiekapsules is nie ingesluit nie), 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser.
Die leefarea het gemaklike leer-rusbanke in die sitkamer, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv en WiFi. Die binnebraai en sonkamer het 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis met plek vir 2 voertuie en deure wat met 'n afstandbeheer werk.
Talking Trees Self-Catering House is naby verskeie geskenk- en kunswinkeltjies, galerye en ander geriewe. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, gholf, bergfietsry, visvang, vierwielmotorfietsry en riviervlotvaart in, om maar 'n paar te noem.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Swartstraat 474, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Talking Trees Self-Catering House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 474, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom