The Bay Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Bay Cottage is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Pringlebaai, net 500 m van die strand af.
Dis ideaal vir 2 paartjies of 'n paartjie met tieners, en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Bring net jou eie strandhanddoeke.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n kaggel en lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar en onbeperk. Tydens beurtkrag dryf 'n omskakelaar die TV aan en die WiFi het 'n battery-rugsteunkragstelsel.
The Bay Cottage het ook 'n swembad. Hoewel dit met 'n seil bedek is, moet gaste asb. toesig hou wanneer kinders die swembad gebruik.
Alle huureiendomme in Pringlebaai kom met 'n waarskuwing oor wilde diere en Kaapse bobbejane in die omgewing. Onthou en respekteer asb. die feit dat die perseel 'n bewaringsgebied is.
Slaapplek
’n Bespreking by The Bay Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 88
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink The Bay Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom