Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Country Garden

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en mooi. Rustig in die natuur. Geen stadsgewoel, gerus, heelwat voëls wat in bosse en bome om huisie rondspring en eet. Baie lekker in die aand in die donker op die stoep. Huisie is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dit was die beste rus tyd in lang tyd. Baie lekker gerus. Vrede op aarde. Mooi natuur. Hiking baie geniet. Gasheer en familie baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing. Die huisie was baie netjies en ten spyte van die hitte buite, verstommend koel binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustige natuurskoon, geen geraas en alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly - die stilte is 'n treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

A most relaxing time in a beautiful setting at the base of the mountains. We thoroughly enjoyed our time at The Country Garden. For a weekend of wanting to be away from it all, this was the place. Very quiet with only nature's sounds around. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ja, baie lekker. Daar is net te min bystandligte vir beurtkrag. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Pragtige, rustig, vriendelike gasheer en vrou. Oulike, netjiese kothuisie. Ja, ons het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nic O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Die omgewing met uitsig oor die klein Swartberge is besonders. Skoon, netjiese, funksionele verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Baie rustig. Die woonplek is baie netjies, maar hulle kan gerus 'n beter braaiplek voorsien. Die bosse om die huisie moet meer skoon gemaak word om die vallei te kan waardeer. Daar is geen selfoonopvangs nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Beecatcher Plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09043d1c486eeb6a9dd1a463b15516eead8d87ec11a0062804acce891d65491373db72ed53d88f658551ac086ab2953b86c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R323 Beecatcher Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.461198 21.07892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang