Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir The Cozy Room
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frank A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank A

Excellent accommodation at a really reasonable price.

We really enjoyed our stay at the Cozy Room. Although it was not spacious, it was beautifully furnished and very comfortable. Ulma is a wonderful host and made us feel very welcome. Her suggestion of eating at Bella-Louise was greatly appreciated. Highly recommend The Cozy Room as a place to spend a night or two.

Mariette S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Pragtige plek! Waarde vir geld.

Pragtige netjiese, skoon plekkie met alles wat nodig is. Dit doen sy naam gestand! Sal weer daar wil oorslaap.

The Cozy Room se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom hier by The Cozy Room.

The Cozy Room
Collin G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin G

Cozy, clean and comfortable.

Beautiful. Clean and comfortable with not much space to move but very cozy and everything you need for an overnight stay. Will definitely recommend it to anyone looking for a quiet place to relax.

The Cozy Room se terugvoer

Dear Collin, thank you so much for the wonderful review. It was lovely to be able to welcome you to The Cozy Room, and you are always very welcome here with us.

The Cozy Room
Carmen J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Baie mooi en netjies en die diens was uitstekend!

Sien sterre.

The Cozy Room se terugvoer

Baie, baie dankie vir die "sommer lekker" resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien!

The Cozy Room
Mariette H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Otspannend en interessante ondervinding.

Die kamer is keurig versier en die gasvrou baie verwelkomend. Alhoewel die kamer klein is, het ons lekker gebly en geslaap. Die kamer sal uitstekend wees vir 'n enkel persoon.

Frikkie C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C

Die kuier en verblyf was onbeskryflik goed.

Die verblyf is baie goed toegerus en netjies, sowel as die gasvryheid van die ontvangs wat ook iets besonders was.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie Frikkie vir die lekker, positiewe resensie. Ek waardeer dit ontsettend baie en dit was heerlik om julle te kon verwelkom hier by The Cozy Room.

The Cozy Room
Edith L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith L

Fantasies.

Wat 'n ongelooflike lekker verblyf. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Ulma het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak en daar is alles wat nodig was. Dit was gemaklik en baie veilig.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie, Edith, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie. Jy was ook 'n wondelike gas, en ek hoop regtig dat jy weer gaan kom kuier.

The Cozy Room
Abraham P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham P

Lekker.

Die ontvangs was fantasties, die cosy kamer was en is presies dit, cosy!

The Cozy Room se terugvoer

Baie, baie dankie Abraham vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

The Cozy Room
Jade N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade N

Baie heerlik en rustig.

Baie netjies en bedagsaam.

Kayline N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayline N

Knoesig, warm, sakpas en verwelkomend.

Ons het baie lekker gebly. Als was perfek. Maar die kersie op die koek was die heerlike warm water. Ons wou nie ophou stort nie. Die plekkie is perfek vir 'n vinnige oorslaap. Geen klagtes of enige "maar" dit of dat van ons af.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie, Kayline, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg en ja, wat is nou lekkerder as 'n vuurwarm stort op 'n yskoue winters dag. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

The Cozy Room
Elmarie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Overnight stay.

Beautifully decorated and very friendly hostess. Very comfortable bed.

The Cozy Room se terugvoer

Thank you so much for this great review, Elmarie. Enjoy your holiday!

The Cozy Room
Joy S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Warmte in n kokon. Ek het veilig gevoel.

Ons gasvrou het ons hartlik ontvang. Die naam van die plekkie, doen hom gestand. Dit was regtig lekker om te ontspan na die dag se bedrywighede.

The Cozy Room se terugvoer

Baie, baie dankie Joy vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg en hoop om julle sommer nog baie hier te ontvang.

The Cozy Room
Ralston A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralston A

A brilliant stay with amazing hosts.

My stay was excellent. This was my first time using you and the place was over the top amazing. Ulma is a great host and made me feel so welcome. Also, the place was super tidy and very comfy. I will for sure go back there again.

The Cozy Room se terugvoer

Thank you Ralston for this amazing review! You are more than welcome to come and visit again.

The Cozy Room
Shirley K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley K

Very happy with our overnight stay.

Very friendly host, clean and comfortable room, will definitely return should we be in the area again!

The Cozy Room se terugvoer

Thank you very much for this great review, Shirley. Much appreciated.

The Cozy Room
Kotie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie O

Total value for money!

I enjoyed my stay. The room was great and beautiful. All that I needed was supplied in the room, for me I didn't need anything else. There are restaurants available in town. The hosts were very friendly. Absolutely the best value for money.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie, Kotie, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie.

The Cozy Room
Tiekie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie V

Baie dankie Ulma, ons waardeer jou lekker plek en jou vriendelike ontvangs.

Baie netjiese gesellige verblyf. Alles wat jy nodig het.

The Cozy Room se terugvoer

Baie, baie dankie Tiekie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit regtig baie.

The Cozy Room
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Rustig en gemaklik na 'n lang dag op die pad.

Baie lekker verblyf van die beste wat ek al gesien het.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie Kobus vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg.

The Cozy Room
Jay-dee L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-dee L

Sal enige tyd weer bespreek.

Ek het baie lekker gebly. Dit is regtig waarde vir geld.

The Cozy Room se terugvoer

Baie, baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg en jy is altyd welkom hier by The Cozy Room.

The Cozy Room
Colin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Go to stay over in Clanwilliam.

Excellent, value for money.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie Colin, dit was heerlik om jou as gas hier by ons te kon verwelkom.

The Cozy Room
Herman L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Rustig.

Dit was heerlik en sal beslis weer gaan.

The Cozy Room se terugvoer

Beste Herman, baie, baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie en julle is altyd baie welkom hier by The Cozy Room.

The Cozy Room
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Fanie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

The Cosy Room doen sy naam gestand - baie "cosy" en smaakvol ingerig!

Ons het baie lekker gebly en geslaap!

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer gou weer hier by The Cozy Room te verwelkom.

The Cozy Room
Marieke W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke W

N juweel en waarde vir geld.

Alles wat nodig is vir 'n dag of twee. Netjies, privaat, rustig en wonderlike gasvryheid wat ons so bederf het. Die elektriese kombers was 'n wenner. Sal definitief weer daar wil oorstaan.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie, Marieke, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Ons het julle baie geniet en julle is altyd welkom hier by The Cozy Room.

The Cozy Room
Jurina B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurina B

Heerlike gebly. Die basiese nodighede is beskikbaar en vriendelike ontvangs.

Heerlike gebly. Was 'n vinnige stop om by familie te kuier wat ons 3 jaar laas gesien het. Sal dit definitief weer bespreek. Sentraal geleë, maklike parkering en toegang tot die kamer. Die basiese nodighede is beskikbaar en vriendelike diens en ontvangs van eienaar.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie Jurina vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. So bly dat julle lekker gebly het en julle is altyd baie welkom hier by ons.

The Cozy Room
Francois W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W

Gerieflik.

Baie lekker. Klein maar genoeg spasie vir een nag.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie Francois vir die positiewe resensie. Hou ons spasie dop, ons is besig om die woonstel langsaan deel van The Cozy Room te maak. Dan kan julle sommer daar kom vakansie hou!

The Cozy Room
Deon N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Cozy well-priced overnight stay in a quiet area.

The Cozy Room has a welcoming interior. No food preparation (kitchen) facilities are provided, but pre-prepared food can be refrigerated and heated in a microwave. The tea/coffee station was well stocked and bottled water was also included. Note that the floor space is very limited for the luggage of two travellers.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek waardeer dit. Ek besef die kamer is klein, maar binnekort sal die woonstel, The Cozy Place, gereed wees vir besprekings... lekker ruim met kombuis ens.

The Cozy Room
Frans V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Baie aangename verblyf in goed toegeruste kamertjie.

Baie netjiese verblyf in klein kamertjie, maar ongelooflik goed ingerig met baie aandag aan detail. Daar is alles wat jy nodig het en jy word vriendelik ontvang. Die verblyf is baie bekostigbaar en die ligging is perfek. Die omgewing is asemrowend mooi.

The Cozy Room se terugvoer

Baie dankie Frans vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg en julle is altyd baie welkom hier by ons.

The Cozy Room
Elsabè B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabè B

Nie aan te beveel vir diegene wat op toer is nie. Hopeloos te klein.

Alhoewel ons goed geslaap het, was die plek hopeloos te klein en beknop. Kon jou skaars draai. Kon nie bagasie ordentlik aflaai nie. Nie aan te beveel as jy op 'n toer is nie. Was baie netjies en keurig gedoen. Ook nie 'n kombuis nie soos in selfsorg verwag nie. Net 'n koffiestasie met breekgoed. Geen wasbak en ruimte vir kosmaak nie.

The Cozy Room se terugvoer

Beste Elsabé, baie dankie vir die resensie. Daarvolgens het ek nou die beskrywing op The Cozy Room gaan aanpas. Verder waardeer ek die positiewe deel van jou resensie opreg.

The Cozy Room
Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Daar is geen kombuis, plek is die grootte van 'n enkel motorhuis.

Baie beknop, die plek is klein.

The Cozy Room se terugvoer

Beste Willie, jammer dat jou ervaring by The Cozy Room sleg was. Soos die foto's aandui, sluit die plekkie ongelukkig nie 'n kombuis in nie, slegs 'n koffie-stasie.

The Cozy Room
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reënblomstraat 3, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e2494e62b08449de006ceaa7e57d3141a0fcb3cd5f2230551601647e38f9d38b1e57ab0492d19a373441c870f4ceec1f50b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Reënblom Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1787801 18.8857273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang