The Fox's Lair
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Lair Trust Plaas, Langs die R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Fox's Lair bied selfsorgverblyf met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle af. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat op pad is na Namibië of wat die Namakwaland in blommetyd besoek. The Fox's Lair bied huislike verblyf op 'n uitvoerdryweplaas omring deur die natuurskoon.
Die verblyf behels 2 kothuise met lugversorging in duie kamers en en suite-badkamers met storte. Beide het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg en 'n sitarea met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n klimraam vir kinders.
Die plaas kyk uit oor die Augrabies- en Oranjeriviervallei en daar is ook 'n mini-gholfbaan met 2 putjies en wandelpaadjies op die plaas. Die gastehuis het daaglikse skoonmaakdienste en wasgoeddienste. Dit is rolstoelvriendelik en troeteldiervriendelik (binnehof met gras vir troeteldiere).
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Die Lair Trust Plaas, Langs die R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink The Fox's Lair het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groen Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Lair Trust Plaas, Langs die R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap