The Gate Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Alida P - Mei 2024
Algehele gradering
Die eenheid is skoon en netjies met alle geriewe en die WiFi was baie nuttig.
Maryke L - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike ruim byplek naby aan alles.
William K - Apr 2024
Algehele gradering
Would recommend the Gate Guesthouse to friends.
Beatrix C - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
The Gate Guesthouse se terugvoer
Ons sien uit daarna om julle weer hier te he.
Elmarie K - Des 2023
Algehele gradering
Hoogs aanbeveelbaar!
Lees meerJohannes D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
The Gate Guesthouse se terugvoer
Dankie Johan. Ons is besig om die wifi sein te versterk. Ons slaan oor na "fibre".
Mary-ann J - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely, clean and comfortable accommodation. Well-equipped.
Rudi B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. E-fietse 'n bonus.
Santie V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het welkom gevoel en lekker warm geslaap.
Renet M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf in ń pragtige gastehuis!
Michele B - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike geseënde naweek.
Marius B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies. Toegang is gemaklik met genoeg parkering.
Annamarie L - Mei 2023
Algehele gradering
Spiekeries!
Rene B - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Magda M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Jolanda O - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plek, baie lekker gekuier.
Yolanda B - Apr 2022
Algehele gradering
Home away from home.
The Gate Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Sal lekker wees.
Dirk V - Apr 2022
Algehele gradering
We had a very nice three-night stay. Highly recommended.
Marietjie J - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan rustig.
The Gate Guesthouse se terugvoer
Hierdie kamer word baie duidelik geadverteer as net 'n kamer met koffie geriewe. Dit is nie 'n selfsorg eenheid nie. Daar is 'n Weber op die dek vir as iemand wil braai en die weer dit natuurlik toelaat.
Gerrie S - Nov 2021
Algehele gradering
Puik
Elmien P - Nov 2021
Algehele gradering
Naweek-kuier saam met volwasse kinders.
The Gate Guesthouse se terugvoer
So lekker om julle te kon ontmoet.
Annemarie D - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n warm woonstel ten spyte van bitter koue buite.
Les G - Apr 2021
Algehele gradering
Peace and quite. Wonderful hosts.
The Gate Guesthouse se terugvoer
Thank you for your kind words Les! hope to see you guys again soon.
Lynne W - Des 2020
Algehele gradering
Our stay was too short!
Megan V - Nov 2020
Algehele gradering
Fabulous peaceful comfort!
Daisa G - Aug 2020
Algehele gradering
Alles perfek, heerlik gebly en pragtige, mooi skoon plek.
Andre R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustige bestemming.
The Gate Guesthouse se terugvoer
Hi Andre, baie dankie vir jou kommentaar op die Blou kamer. Ek is baie jammer jy het nie verwarmer in die kamer raakgesien nie.
Dis so skuins agter die geel stoel, 'n verkoeler en verwarmer in een. So jammer julle het koud gekry.
Kan jy asb meer uitbrei oor die parkeer probleem wat julle ondervind het.
Ek hoop om dit dan in die toekoms te vermy.
Vriendelike groete
Mariaan
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18