Claptons Beach The Jackalope 42
Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-rylaan 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R770 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Claptons Beach The Jackalope 42 is 'n lieflike duplekseenheid in 'n kompleks in Clapton-strand, Marina Martinique, Jeffreysbaai.
Dié dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n leef- en kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, gemaklike rusbanke en 'n TV met YouTube en Netflix. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien, toonbank en 'n etenstafel met 6 stoele.
Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en die kanaal wat na die agterkant van Marina Martinique lei. 'n Afstandbeheerde hek voor die kompleks lei na die strand. Gaste kan hul eie trapboot, ski of kajak saambring, of hulle kan 'n trapboot huur om die 7 km lange kanaal te verken.
Die eiendom bied toegang tot 'n lieflike visvangplek en is naby verskeie restaurante geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Palm-rylaan 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons Beach The Jackalope 42 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-rylaan 33, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom