The Lantern Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sandra O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer met die nodige fasiliteite.
Danie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename omgewing en verblyf. Rustig en kalmerend.
Moipone T - Feb 2024
Algehele gradering
Super excellent.
Riana P - Feb 2024
Algehele gradering
Die kamer aas pragtig, skoon en verwelkomend. Groot genoeg spasie vir ons.
Leandra S - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en baie netjies.
Marisa V - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Vriendelikheid is puik.
Isabel P - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ontvangs, skoon kamers.
Leon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese plek, heeltemal die moeite werd om te besoek. Vriendelike diens.
Busisiwe.mafalala@gmail.com M - Okt 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay there.
Johan L - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Lee-ann V - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Gert V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Madeleine B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese plekkie. Baie vriendelike gasheer.
Monica R - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid!
The Lantern Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Dit was werklik aangenaam om julle hier te hê.
Le-anne T - Des 2020
Algehele gradering
Ons is vriendelik verwelkom deur ons gasheer en na ons slaapplek geneem; daar is ook voorstelle vir eetplekke gemaak.
The Lantern Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Was aangenaam om julle te ontmoet.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Beyers-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat