The Lazy Daisies
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir paartjies wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederberge.
Verblyf word in 2 eenhede, naamlik die Lazy Daisy en Auntie Daisy, gebied. The Lazy Daisy is 'n ruim luukse ateljee-eenheid en die Auntie Daisy is 'n eenslaapkamereenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Wi-Fi, Netflix en YouTube word voorsien.
Elke ateljee lei na ’n privaat dek, waar gaste kan braai en skemerkelkies geniet. Klein- tot mediumgrootte honde word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Die gastehuis het WiFi. Die Lazy Daisies-kunsgalery met 'n uitstalling deur Manz Fine Art en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
The Lazy Daisies is die ideale basis vanwaar mens die pragtige Swartland en Weskus kan verken. Maklike daguitstappies sluit Langebaan, Paternoster, Darling en Riebeek-Kasteel in, met lekker doendinge soos vlieërbranderry, fynproewer-restaurante, wyn-, olyf- en bierproe-geleenthede en wildritte.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 223
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lazy Daisies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britannica Heights St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap