The Lighthouse
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alanastraat 17A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lighthouse is 'n lieflike eenheid wat na die Bergrivier in Port Owen, Velddrif, front. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamer lei na 'n balkon met meubels en 'n uitsig oor die rivier. Daar is ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolf.
Gaste het direkte toegang tot die rivier, gratis WiFi en 'n TV met DStv.
Let asb. dat alhoewel die eenheid 'n aparte ingang het, dit deel van die hoofhuis is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marty Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Alanastraat 17A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lighthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alanastraat 17A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap