Clarens The Paddocks 21
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clarens The Paddocks 21 is 'n pragtige drieslaapkamer-vakansiehuis 21 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park in Clarens.
Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die huis het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel vir koue aande. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die verblyf het 'n omsetter en sonpanele wat tydens beurtkrag inskop.
Gaste kan buite op die stoep met 'n ingeboude braai en 'n berg-uitsig ontspan. Daar is ook 'n lieflike tuin waar gaste kan piekniek hou. Veilige parkeerplek en WiFi is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens The Paddocks 21 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom