The Red Door
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 3A, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 280 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Red Door is 'n pragtige selfsorghuis 500 m vanaf die bedrywige Clarens Square en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek met 'n uitsig op die Maluti-berge.
Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 gaste en is met eklektiese kuns en moderne kenmerke versier. Daar is 3 slaapkamers, asook 3 badkamers met óf 'n stort óf 'n bad of albei. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met elektriese komberse. Twee van die kamers is op die boonste verdieping en die derde kamer is op die grondverdieping.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet, asook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dubbeldeure in die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en braaigeriewe wat die ideale plek is vir gaste om te ontspan en die berguitsig te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis.
Slaapplek
’n Bespreking by The Red Door sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Collett-straat 3A, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 3A, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom