Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tora Rona Hornbill

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Tora Rona Hornbill
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tanya V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Gesin met tieners

Good, comfortable.

Our stay was good. Unit nice and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Hornbill se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Jammer dat die huis nie 110% skoon was soos wat ons dit wil hê nie. Het dit reeds met die skoonmaakdiens opgevat en hulle sal 110% seker maak volgende keer. Bel dadelik as iets nie reg is nie. Moet nie wag nie.

Tora Rona Hornbill
Janet P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet P
Gesin met tieners

Lekker gerus.

Baie gemaklike plekkie. Alles wat nodig is, is daar. Die inverter werk baie lekker as dit loadshedding is. Baie diere het ook kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Gesin met tieners

Ideale wegbreek plek as jy van stilte en die natuur hou.

Heerlike akkommodasie in die bos met hope geriewe. Ons het die diere wat heeldag en nag om en by die huis gekuier het verskriklik geniet. Privaat en effens afgesonder soos ons daarvan hou en baie veilig. 'n Doen-weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica Z
Saam met vriende

Lekker bos huisie.

Dit was die moeite werd, dis privaat stil en daar kom baie diertjies kuier. Beddens slaap soos 'n droom. Kuier area is lekker gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ma-rené M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ma-rené M
Gesin met klein kinders

Mooiste plek en uitstekend toegerus.

Het die diere verskriklik geniet! Ons gaan vir seker weer daar gaan bly. Plek is baie toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Ons is baie beïndruk met die verblyf, hul het baie veranderinge gemaak met opgradering, wat wonderlike is. Geen probleem gehad met loadshedding of water nie, WiFi, ysmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus. Plek is baie netjies en skoon, beddens slaap lekker. Als wat mens nodig het is daar. Ons is elke dag besoek deur baie verskillende diere en voëls. Braaiplek buite, asook binne. Baie lekker plekkie, ons beveel dit aan vir enige iemand. Dankie Tora

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F
Gesin met tieners

Rustig in die bos met moderne geriewe.

Baie gemaklike en ontspannende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met vriende

Wow. Wat n lekker plek om jou naweek te gaan geniet.

Skoon en netjies. Waarde vir geld. Baie gesellig en skoon. Alles is daar bring net jou hout en kos saam. Die huis se uitleg is baie prakties en met die swembad 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Hornbill se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Tora Rona streef na kliente diens en om dit so lekker en gerieflik moontlik te maak vir ons kliente.

Tora Rona Hornbill
William E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Too noisy traffic and people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tora Rona Hornbill se terugvoer

Ek is baie jammer om te verneem van die bure en verkeer se geraas. Dit is ongelukkig buite my beheer. Bure wat raas kan gerapporteer word so hou dit in gedagte as jy weer in Marloth Park kom kuier. Baie dankie vir die terugvoering.

Tora Rona Hornbill
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec0eda9235caf8dc62259bf540cac6131450ffdac04f8c4912f04a83bed5b5b292f2d74f53a8f15b65d4c0c4c71b7a759d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 771 Hornbill Street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.359438580581 31.760059391402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem