Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 247
Jare op LekkeSlaap 10
Opsomming van Resensie
Stephanie D - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful place.
Antionette V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, modern, skoon.
George D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Theunetta C - Mrt 2024
Algehele gradering
5 ster gehalte.
Martie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lynda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elize F - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Celia K - Feb 2024
Algehele gradering
Uit en tuis.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Noelene A - Jan 2024
Algehele gradering
Behulpsaam, vriendelik, gerieflik.
Riaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis waar selfbraai beter is.
Lees meer17 On Bird Guest House se terugvoer
Goeie dag Riaan
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons etes word alles vars voorberei die dag van aankoms.
Ons hoop om julle weer te akkomodeer in die toekoms.
Groete
17 on Bird Gastehuis Bestuur
Debbie A - Des 2023
Algehele gradering
Oorslaap oppad na see vakansie.
Francois O - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Alles netjies en skoon.
Johan O - Des 2023
Algehele gradering
Netjies & skoon. Gasvry & vriendelike diens deur my eie mense in my eie taal.
Antoinette B - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, koel kamers en baie vriendelike diens.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Talia H - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir jou gesin om bene te rek, te swem en te ontspan.
Veruschca P - Des 2023
Algehele gradering
Na 'n lang reis was 17 on Bird die perfekte eindbestemming vir die dag. Die kamer.
Danila W - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, safe.
Elvia W - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie diens, baie netjies en vriendelike personeel.
17 On Bird Guest House se terugvoer
Goeie more Elvia.
Baie dankie vir die mooi resensie wat jy vir ons gelos het.
Ons waardeer jou positiewe terugvoering, en ons is bly jy het dit geniet hier by ons.
Sien uit om jou weer te sien
Vriendelike groete,
17 On Bird Gastehuis
Danie S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was so lekker, een van die beste plekke waar ons nog oornag het.
17 On Bird Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons help graag en sien uit om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete
17 on Bird Gastehuis Bestuur
Bertus E - Sep 2023
Algehele gradering
Nie die geld werd nie.
17 On Bird Guest House se terugvoer
Goeie dag Bertus
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is baie bly om te hoor u het 'n netjiese en skoon kamer ontvang en dat ons u troeteldier ook kon huisves.
Ons is huidiglik besig met instandhouding en sal aandag aanwend op stortkoppe. Hulle verstop van al die chalk in Beaufort Wes se water.
Ek moedig u aan om in toekoms direk deur ons te bespreek om enige misverstande rakende ekstras te vermy.
Ons sien uit om u weer binnenkort te huisves.
Vriendelike Groete
17 on Bird Gastehuis Bestuurder
Andrew M - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful!
Elize F - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jerad V - Jun 2023
Algehele gradering
Always pleasant to overnight here during our long distance travelling.
Anoet D - Jun 2023
Algehele gradering
Om netjiese, skoon, troeteldiervriendelike verblyf te kry is nie maklik nie.
17 On Bird Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning. Ons hoop om u weer te akkommodeer. Vriendelike Groete 17 on Bird Gastehuis
Johan T - Mei 2023
Algehele gradering
Goed geleë en baie veilig.
William V - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly and helpful service.
17 On Bird Guest House se terugvoer
Thank you for your support. We hope to accommodate you again. Kind regards 17 on Bird Guesthouse
Engela G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, veilige verblyf met wonderlike ontbyt!
Hennie S - Apr 2023
Algehele gradering
Altyd 'n goeie halfwegbreek.
Richard M - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and safe stay-over.
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
After discussion with reception - good.
Willie S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitsteekend.
Cherique M - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Heerlike oornagpunt in Beaufort-Wes vir ons gesin!
Lees meerCorra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese gastehuis. Dis 'n groot pluspunt dat daar 'n generator is met load shedding. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.
Joel K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed ontvang by ontvangs. Die persoon was vriendelik en hulpvaardig, kamer was skoon en netjies, ete was heerlik gewees by die restaurant.
Hannelie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing! - van almal in die groep af.
Karen M - Mrt 2023
Algehele gradering
Friendly, efficient staff and fantastic food.
Hannelie V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies.
Debbie A - Jan 2023
Algehele gradering
Gesin met trek van dogter op pad na Kaapstad.
Elzerie V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik veilig en wonderlike diens.
Melinda G - Des 2022
Algehele gradering
Professionele, vriendelike diens - waarde vir geld.
Francois N - Des 2022
Algehele gradering
Alles en nog meer.
Sue H - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful stopover in a beautiful guesthouse.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Kyle W - Des 2022
Algehele gradering
Amazing and well-run.
Erika N - Des 2022
Algehele gradering
Dit is die derde keer wat ons hier oorslaap
Riaan V - Des 2022
Algehele gradering
Die gasvryheid was uitstekend. Ons sal 17 On Bird Guest House beslis aanbeveel.
Julienne V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kos, vriendelike personeel, netjies.
Linda H - Des 2022
Algehele gradering
Nice.
Johan T - Nov 2022
Algehele gradering
Het daar oornag op pad na eindbetemming. Vriendelike diens.
Lynda B - Nov 2022
Algehele gradering
Reception was accommodating, arriving late due to road works.
Willie J - Nov 2022
Algehele gradering
Great stopover.
Faan P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goeie veiligheid.
Louis & Florence V - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis vir kort of langer verblyf.
Lienkie L - Nov 2022
Algehele gradering
Die kos was lekker.
Estie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelik.
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie veilig en personeel baie behulpsaam.
Diana J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Erens (tokkie) P - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie standaard. Vriendelik. Netjies. Heerlike ontbyt.
Ferdi D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, heerlike kos.
Casper W - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en goeie diens.
Chrizane R - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf in Beaufort.
Gideon D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en probleemvry.
Annamarie V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik en gasvry.
Sharon C - Apr 2022
Algehele gradering
Sien gradering.
Mariaan B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie profesioneel, deurdagte uitleg, en diens
Anelma S - Jan 2022
Algehele gradering
Ek en my man het vir 1 nag daar oorgeslaap.
Irma L - Des 2021
Algehele gradering
Oorstop op pad na Kaap.
Daniel V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker ervaring
Edwin P - Des 2021
Algehele gradering
Very comfortable and friendly.
Corne H - Des 2021
Algehele gradering
17 On Bird was vir ons 'n oorslaap op pad Kimberley toe.
Kobus L - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Stefan P - Des 2021
Algehele gradering
Het die gastehuis as oorslaapplek gebruik. Bevredigende, gerieflik.
Isobel W - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Dollie C - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende toegeruste kamers.
Fanie De Bruin D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer. Geen geraas van die straat af nie.
Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens!
Sanette J - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en veilig.
Michael G - Apr 2021
Algehele gradering
A very pleasant experience.
Eben Z - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Frieda B - Apr 2021
Algehele gradering
Sou baie langer daar wou vertoef.
Este M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Piet H - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige kamers, vriendelike hulpvaardige personeel.
Leon G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jaco V - Jan 2021
Algehele gradering
Moeite werd.
Daniel L - Jan 2021
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Francois S - Jan 2021
Algehele gradering
Nice place to stay.
Charmaine D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker kos en gasvry.
Bruce C - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Freda-marie K - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het in die kothuis gebly wat twee slaapkamers, asook twee woonvertrekke het, maar slegs die een slaapkamer het 'n lugversorger gehad so die advertensie is bietjie misleidend omdat dit aandui dat daar lugversorger is, maar dan is dit net een vertrek in die huis wat dit het.
Riette G - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Carin B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing. Baie netjies en ruim.
René D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gasvrye kuier by 17 on Bird.
Monique S - Des 2020
Algehele gradering
Die huis is baie oulik en netjies binne.
Bobby H - Des 2020
Algehele gradering
Very good.
Erika N - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Teresa D - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Jeanine B - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Elfra M - Des 2020
Algehele gradering
Eenheid baie bedompig met aankoms. Muwwerige reuk. Sou aircon aan wees met eerste “instap”, sou dit beter wees. Aandete was uitstekend. Compliments to the chef!
Louisa B - Des 2020
Algehele gradering
Beveel 100% aan.
Willem S - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag verblyf
Danie V - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik, skoon.
Shannon M - Sep 2020
Algehele gradering
Excellent service
Francois G - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leolyn J - Sep 2020
Algehele gradering
Huislik en warm.
Christelle M - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike Gastehuis
Karin M - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Linda D - Aug 2020
Algehele gradering
Great.
Destitia P - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely and safe overnight accommodation.
Louis V - Mrt 2020
Algehele gradering
Goeie en vriendelike personeel.
Hetta V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Fanie De Bruin D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik. Kos was heerlik.
Stoffel F - Jan 2020
Algehele gradering
Good quality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie kwaliteit.
Lekker verblyf vir die aand met 'n goeie restaurant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henro V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en sal weer daar bly. Baie dankie julle.
Annie O - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie mooi met min klagtes.
Jean F - Jan 2020
Algehele gradering
Stil en netjies.
Este M - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Waldie N - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en pragtig, kort net 'n plek om sleutels in te handig as 'n gas vroeg wil ry!
17 On Bird Guest House se terugvoer
Good morning,
I am very sorry to hear about this inconvenience
Hope to see you again soon and on your next visit, you are more than welcome to leave your keys in the door we collect keys after departures.
So sorry you were not informed.
Hope to see you again
Have a lovely day
Kind regards
Monique
Ilza V - Des 2019
Algehele gradering
Huiskos!
Elda B - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, moet net nie waag om laatmiddag die buurvrou te steur nie.
Lees meerMark T - Des 2019
Algehele gradering
Well run and managed guest houses that we have stayed in over the years, will recommend to friends.
Christelle V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, 'n lekker rustige atmosfeer na 'n lang reis.
Annatjie S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elsabe M - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamers en vriendelike kliëntediens.
Monica K - Des 2019
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om hier oor te bly.
Jannie S - Des 2019
Algehele gradering
Welkome asemskep plek na 'n lang reis met heerlike kos en gemaklike kamers.
Karsten R - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, orraait kos.
Jurina V - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plekkie, netjies, goeie diens, en lekker kos.
Daleen B - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful and clean in a very convenient central location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig en skoon op 'n baie gerieflike, sentrale plek.
Gerieflike tussenstop met effektiewe personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois S - Nov 2019
Algehele gradering
Very nice stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie nice plek.
Skoon, great kos, gerieflik, veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan C - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, vriendelike personeel.
Leon T - Nov 2019
Algehele gradering
Verblyf 6/10, ete 2/10.
Christina J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie plek om te rus op 'n lang rit.
Piet S - Okt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Heleen C - Okt 2019
Algehele gradering
Beste plek om te oornag.
Karen D - Okt 2019
Algehele gradering
Beste plek om te oornag in Beaufort-Wes.
Johan T - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jean F - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige natuur met stil omgewing.
Philip K - Sep 2019
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Jean F - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Sekere aspekte kort aandag.
Leonie S - Aug 2019
Algehele gradering
Voldoen aan alle vereistes.
Andre P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie professioneel.
Franco M - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Anna C - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik.
Victor T - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Destitia P - Jun 2019
Algehele gradering
Very nice stay as always.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker soos altyd.
Ons het ons verblyf by 17 On Bird geniet. Baie skoon en netjies en sal dit beslis aan familie en vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Frederik S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie oornagverblyf met lekker kos.
Martha M - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly met uitstekende diens en lekker kos!
Tania W - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heerlike tuisgemaakte kos!
Yolandi F - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Mare-lize W - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.
Agnes H - Apr 2019
Algehele gradering
Sal beslis altyd weer daar oornag.
Louise B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie mooi verblyf en luukse kamers.
Ilze L - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike bederf!
Laurette Lauren T - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige ervaring.
Lindie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Oulike plek met professionele diens.
Quintin L - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker en vriendelik.
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Charlene N - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Rohann T - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike diens en topgehalte geriewe.
Debora K - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Bernhardt S - Feb 2019
Algehele gradering
Volpunte vir 17 On Bird as oornagpunt van die lang pad.
Celia J - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike mense.
Elmee E - Jan 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Bea C - Jan 2019
Algehele gradering
'n Heerlike russtop na 'n vêr pad.
Christa M - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Lees meerEsther P - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig en verwelkomend.
Jana M - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese diens, akkommodasie en kos!
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was fantasties en baie skoon, en niks was te veel vir die dames in ontvangs gewees nie.
Beauty M - Des 2018
Algehele gradering
The accommodation was wonderful.
Sarah H - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Joel K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om hier te kan oornag.
Linda W - Des 2018
Algehele gradering
‘n Lieflike oornag wat ons enige tyd weer sal besoek.
Terence J - Des 2018
Algehele gradering
This is the closest to having home away from home. The friendly staff is a sure plus.
Lees meerJacobus P - Des 2018
Algehele gradering
Oornag op pad na Kaap.
Estelle H - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met heerlike kos.
Pieter B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties. Baie mooi en skoon. Beste plek vir 'n oorslaap. Sal beslis weer daar oornag.
Chrisna H - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap en die Karoo kos van die restaurant was uit die boonste rakke.
Zacharias Albertus R - Des 2018
Algehele gradering
100% verblyf.
Trudi V - Des 2018
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Heleen C - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut A++ Gastehuis.
Dian V - Des 2018
Algehele gradering
Tuis verblyf weg van die huis met die hondekinders.
Elsa H - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese, gasvrye verblyf.
Tinus S - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Yolandi P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lees meerSeef W - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is in pragtige gastehuis een van die mooiste in Beaufort West.
Rene W - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige Karoo oase.
Lees meerMari L - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Sylvia D - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens, en heerlike kos!
Marcelle O - Jul 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Taryn V - Jun 2018
Algehele gradering
Staff are amazing and helpful.
Lorraine D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en die perfekte plek vir oornag verblyf.
Hannelie M - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, veilig en gerieflike verblyf, sal beslis weer daar oorbly.
Liezel V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Ina M - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies!
Marelize L - Apr 2018
Algehele gradering
Die perfekte plek om oor te slaap, baie gerieflik en netjies.
Michele B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en aandete was heerlik!
Kobus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Nadine R - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal weer daar tuisgaan.
Charlene N - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles was fantasties, die personeel is uiters behulpsaam en vriendelik met uitstekende kamers.
Vinette O - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly en baie lekker geëet!
Glenn C - Mrt 2018
Algehele gradering
Very comfortable overnight stay.
James M - Feb 2018
Algehele gradering
Oase in Karoo - met die vriendelikste en hulpvaardigste personeel.
Lees meerEsther C - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en sal definitief weer daar gaan bly.
Ilze B - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Susan M - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Minette C - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige fasiliteit, perfek geleë vir oorslaap.
Sharon C - Des 2017
Algehele gradering
This is a very pleasant overnight stay.
Chris D - Des 2017
Algehele gradering
Highly recommend this venue and the very friendly staff!
Helene L - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike plek gevul met voëlgeluide. Alles baie smaakvol en keuses van aandete is almal uit die boonste rakke. Eet enige lamsopsie jy kan nie fout maak nie. Al hulle kos is heerlik.
Lisa V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike Karoo-gasvryheid.
Nanette B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker met vriendelike en behulpsame staf.
Louise V - Des 2017
Algehele gradering
Really awesome!
Johan E - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
Gerrit S - Des 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en gekuier.
Esther K - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Gideon D - Des 2017
Algehele gradering
Van bespreking tot vertrek, geen stoornis, baie dankie.
Annarentia M - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie diens.
Magda E - Nov 2017
Algehele gradering
Netjiese plek met fantastiese diens!
Annelize K - Okt 2017
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Berdine P - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, baie vriendelik en behulpsaam.
Joey B - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Noeline M - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Andre F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflik en 'n lekker aandete.
Sonja D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie keuse vir 'n oorslaap in Beaufort-Wes.
Pierre D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker maar min kos.
Cobus T - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, netjies, skoon.
Antoinette B - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker oorgeslaap en aandete geniet.
Anton P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Hennie S - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek.
Stefan V - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Maretha L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker oornag-stopplek met gasvryheid uit die boonste rakke.
17 On Bird Guest House se terugvoer
Baie dankie Maretha, waardeer. Hoop om u gou weer te sien! Vriendelike groete, 17 on Bird ontvangs
Koos E - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike plek.
Pieter L - Apr 2016
Algehele gradering
Die verblyfplek het ons verwagtinge oortref en ons het goed uitgerus gevoel toe ons ons reis die volgende dag voortgesit het.
Lees meerIna S - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam. Het veilig gevoel. Baie netjies.
Luan H - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflike, gemaklike verblyf.
Izak C - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Wida C - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Tsakane M - Des 2015
Algehele gradering
Lovely setting.
Lees meerMarie B - Des 2015
Algehele gradering
Baie goed. Kan aanbeveel vir oornag
Ilze T - Okt 2015
Algehele gradering
Personeel baie vriendelik.
Gideon D - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangename en rustige ervaring.
Owen P - Des 2014
Algehele gradering
Oornag op pad na Kaapstad.
Dawid S - Aug 2014
Algehele gradering
Rustig!
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bird-straat 17, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom