Treelands Castle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 355 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Treelands Castle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike, smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die klein dorpie Dullstroom. Die huis is gerieflik 500 m vanaf die middedorp met 'n verskeidenheid van winkels en restaurante.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 en-suite is. Daar is 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 slaapkamer met 'n stapelbed. Die huis het slaapplek vir 9 gaste. Die derde en vierde slaapkamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die huis beskik oor 'n groot oopplan-kombuis, -stikamerarea, en -eetarea en lei na 'n onderdak stoep met 'n braai.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en lei na 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n groot sentrale kaggel in die sitkamer en eetarea, ideaal vir daardie winteraande. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die verblyf is geskik vir gesinne en groot groepe opsoek na 'n wegbreek van die stad se gewoel. Doendinge in die omgewing sluit fietsry en visvang in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Caj Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 331
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Treelands Castle het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom