Treelands Estate
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Caj Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 331
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johannes H - Mei 2024
Algehele gradering
Heeltemal goed vir my behoeftes. Pragtige tuin.
Chantelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Sal nie weer gebruik maak van Treelands Estate nie.
Guillaume B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kuier was lekker, mooi dorpie. Blyplek was skoon en netjies.
Rudi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese en bekostigbare verblyf in Dullstroom.
Louis B - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf versuur deur toilet- en stortprobleme soos genoem.
Ivan C - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, beautiful, clean.
Brenchien H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Samantha H - Feb 2024
Algehele gradering
Not my type of place to stay when getting away from it all. Disappointed.
Lees meerMarinda S - Jan 2024
Algehele gradering
Nie aan vereistes voldoen nie.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Jacques D - Sep 2023
Algehele gradering
Die WiFi en DStv get nie gewerk nie. Ons het die eienaar gekontak en hy het gesê hy kan ons nie help nie.
Wilma R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik geru,.
Albert A - Jul 2023
Algehele gradering
OK, ruik in toilet, goggas, mure, verf in kamer het "damp" skade.
Lischia V - Jun 2023
Algehele gradering
Mens kan in 'n beter plek bly vir dieselfde prys.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Schalk P - Jun 2023
Algehele gradering
Underwhelming
Lees meerJames G - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie, maar nie goeie kommunikasie of eerstehandse hulp wanneer dit benodig word nie.
Annamarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld in eenheid inaggenome die prys.
Martie S - Apr 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBernard S - Apr 2023
Algehele gradering
Die mat in die kamer is vuil en lyk walglik.
Elzabé M - Jan 2023
Algehele gradering
Ons sal jul aanbeveel.
Lees meerDharmesh Amaidas A - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely place to stay at with all that you need.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Willem F - Nov 2022
Algehele gradering
Sien onder.
Casper B - Nov 2022
Algehele gradering
Absoluut pateties.
Henrietta E - Okt 2022
Algehele gradering
Rustigheid en kalmte is die woorde wat by my opkom.
Desire M - Okt 2022
Algehele gradering
Perfek.
Allan O - Sep 2022
Algehele gradering
We enjoyed it thoroughly.
Dawie D - Aug 2022
Algehele gradering
The owner doesn't care.
Anita P - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, veilig, mooi.
Theodor P - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely overnight stay in Dullstroom.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Rudy V - Jun 2022
Algehele gradering
Ek het slaapplek in Treelands Estate bespreek. Baie spesifiek omdat ek navrae by vriende gedoen het. Toe ek arriveer, was ek in Treelands Abbey ingeboek. Hoe is dit moontlik? Dis nie waarvoor ek betaal of bespreek het nie.
Gerrit S - Jun 2022
Algehele gradering
Very cold unit.
Treelands Estate se terugvoer
Thank you for the constructive feedback. The unit has down feather duvets, electric blankets, a fireplace and heaters. The handle has been fixed. Safe travels.
Kevin S - Mei 2022
Algehele gradering
Clean, but disappointing and overpriced.
Treelands Estate se terugvoer
Hi, thank you for your feedback. We have down feather duvets and beds of hotel-grade. The handle that was broken has been fixed. The camp chairs are provided for the outside baai area. There are ample furniture inside the unit. Safe travels.
Michael C - Mei 2022
Algehele gradering
Eerste gedagte is: teleurstellend.
Lees meerEmmie O - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice, but did not appreciate the fact that they made a double booking and we had to get up early and move rooms.
Treelands Estate se terugvoer
Hi, thank you for your feedback. This was a last-minute booking, over a long weekend where demand is extremely high and guests that do instant bookings. We managed to secure alternative space for yourself of the same quality and make plans where we could to accommodate yourself adequately. Safe travels.
Mia R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik. Baie goed toegerus.
Belinda D - Apr 2022
Algehele gradering
Teleurstelling, kaggel word geadverteer en ons eenheid het nie'n kaggel gehad nie.
Lees meerJana M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lana V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Elzette T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Adam A - Feb 2022
Algehele gradering
Nice quiet location.
Wilhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Gladly we only stayed 2 nights, which was bearable.
Lees meerMarilette P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alex L - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely facility with everything you need for self catering.
Shawnjovi W - Des 2021
Algehele gradering
Lekkerste kuier in Dullstroom.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie.
Esti J - Des 2021
Algehele gradering
Cozy and comfortable accomadation.
Jeanine V - Des 2021
Algehele gradering
Sentraal en rustig, ideaal vir families.
Denniss V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Celeste M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, alhoewel daar klein dingetjies was wat kan verbeter.
Lees meerMarian V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gesellig en 'n stil omgewing.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe en positiewe resensie. Baie bly julle het geniet en hoop om gou weer te sien. Veilig reis.
An-li W - Aug 2021
Algehele gradering
Altyd lekke by Treelands!
Lees meerDeon F - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker en vreedsaam.
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
We booked for 1 night, and found the accommodation adequate and up to our expectations.
Lucy R - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, knus en gesellig.
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Baie bly julle het julle tyd daar geniet en sien gou weer terug. Veilig reis.
Henriëtte R - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en baie skoon
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Daar is 'n deur tussen die eenhede en jy kan die mense langsaan hoor praat wat sleg is, veral as hulle laat in die aand gesels kan jy nie slaap nie, die stortkop werk nie en die warm water het bitter stadig ingeloop in die bad. Die venster se knip was stukkend.
Jacques M - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker plek, lekker mense!
Rhys L - Apr 2021
Algehele gradering
Unit 5 has a great layout for a family size of four or six. Well positioned. Close to all restaurants and shops.
Jacques B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie sentraal geleë aan die hoofdorp.
Lees meerJan Meyer M - Mrt 2021
Algehele gradering
Nie op standaard nie.
Philip Silvester S - Mrt 2021
Algehele gradering
Enjoyed the stay, was exactly what we needed in Dullstroom.
Michelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning unit in a gorgeous setting.
Lees meerGeorge V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie mooi
Craig R - Okt 2020
Algehele gradering
Accommodation clean and neat.
Ronel R - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n rustige omgewing.
J.j.h.van D - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was goed, maar nie 3 volwassenes. Een vertrek, maar vir visvang of drie mans baie goed.
Cameron M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goed.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Boet D - Nov 2019
Algehele gradering
Stil en baie privaat.
Treelands Estate se terugvoer
Dankie vir die vol punt resensie, ons is baie bly julle het dit soveel geniet en verwelkom julle graag gou terug.
Viljé C - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras met die verblyf.
Carel M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker en alles wat mens nodig het teen 'n billike prys.
Mark P - Sep 2019
Algehele gradering
A waste of our effort.
Treelands Estate se terugvoer
Thank you for your review.
Hope to see you back again soon.
Safe travels.
Elsa E - Aug 2019
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly.
Annekie Z - Mei 2019
Algehele gradering
Disgusting kettle and bed sheets.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Walglike ketel en lakens.
Vuil swart alge ketel en laken was vol merke en vuil. Sal nooit weer daar bly nie en eienaars het nie omgegee nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deon C - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik privaat en snoesig.
Leana V - Apr 2019
Algehele gradering
Dankie, Treelands Abbey. Die omgewing was so rustig ons kon net ontspan!
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Dankie vir die gawe resensie.
Johlene F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Ilsa L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie klein, maar gerieflik.
Leonie L - Apr 2019
Algehele gradering
Was presies soos webtuiste beskryf het, ons was baie tevrede.
Sam J - Apr 2019
Algehele gradering
Jy kry minder as waarvoor jy betaal.
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Beste Sam,
Baie dankie vir jul resensie.
Daar is baie parkering op die perseel asook 'n 2-kar afdak.
Eenheid 6 het 'n ingeboude braai en Eenheid 7 het 'n buitebraai. Daar is ook 'n derde braai buite.
Veilig reis, ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete,
Treelands Estate, Abbey and Castle
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Jacques S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, goed ingerig.
Elene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ligging is fantasties, maar netheid het 'n negatiewe rol gespeel.
Rene P - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie! Fantastiese resensie. Ons is so bly dat julle dit so geniet het. Sien gou weer terug, veilig reis!
Christine J - Mrt 2019
Algehele gradering
Snoesige kothuis met kaggel.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons huisves julle graag weer.
Abigail E - Mrt 2019
Algehele gradering
Salig en ontspanne.
Treelands Estate se terugvoer
Beste Abigail,
Baie dankie vir die gawe resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om jule gou weer te sien in ons mooi dorp.
Veilig reis.
Louis M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig, sentraal geleë.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Sonia D - Feb 2019
Algehele gradering
Dis bietjie duur vir wat dit bied, maar dis skoon en netjies.
Elize Z - Des 2018
Algehele gradering
Baie stil en netjies, alles wat jy nodig het.
Treelands Estate se terugvoer
Hi Elize, baie dankie vir die fantastiese resensie en vol sterre. Dit is altyd aangenaam om te hoor van gaste wat ons verblyf so baie geniet soos ons. Veilig reis en sien julle gou weer terug.
Gene K - Des 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en sonder enige probleme.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe resensie. Veilig reis.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Grizelda C - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Lekker gekuier.
Nicky D - Nov 2018
Algehele gradering
Great layout. Please replace corkscrew.
Annemarie H - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige verblyf.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die volpunte resensie - sien julle gou weer.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Cecilia H - Nov 2018
Algehele gradering
Die rustigheid by Treelands Abbey is voedsel vir jou siel.
Jeanette F - Sep 2018
Algehele gradering
It was ideally located and suited my and my daughter's needs.
Treelands Estate se terugvoer
Thank you for your fantastic review, see you back again soon.
Cecil B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustige tuin.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer sien julle gou weer.
Retha P - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf stapafstand van winkeltjies.
Treelands Estate se terugvoer
Baie bly dat julle geniet het. Sien gou weer.
Liezel V - Jul 2018
Algehele gradering
Very nice and cosy.
Treelands Estate se terugvoer
Thank you for your fantastic review and great comments. We hope to see you back again soon.
Laurence B - Jul 2018
Algehele gradering
Very bad.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie sleg.
Het 'n e-pos met 27 punte aan die eienaar gestuur. Baie moet reggemaak en gewas word. Die bloedvlekke op die hoofslaapkamer se laken was aaklig. Nooit weer nie. Baie sleg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Treelands Estate se terugvoer
Hi Laurence,
Thank you for your review.
You alerted us to problems that you had and we immediately offered you upgraded alternative accommodation, which was declined.
We pride ourselves in the product that we offer, and react swiftly to valid concerns and complaints. Safe travels.
Lorraine R - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Kamers is goed toegerus. Ons eenheid was goed geleë.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer en goeie ondervinding wat julle uitwys. Velig reis.
Jakolien S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies ─ hoogs bevredigend.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoering.
Willie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste verblyf.
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer, dit word werklik waardeer. Ons sal kyk om 'n groter elektriese kombers op die spesifieke bed te kry :-) Beste groete
Paul W - Mei 2018
Algehele gradering
We really enjoyed ourselves.
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Thank you for a great and productive review. All your comments have been noted and issues rectified where required. Safe travels.
Johan V - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Christoff L - Apr 2018
Algehele gradering
Was heel tevrede met die verblyf.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Ruan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Grillerig.
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Die eenheid was net na 14:00 skoongemaak, die vorige aand se gaste het laat uitgeklok. Jammer vir enige ongerief ervaar.
Aletta G - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Treelands Estate se terugvoer
Beste Attie,
Baie dankie vir die tergvoer. Ons bestuur reageer gewoonlik dadelik op enige instandhoudingsprobleme wat gerapporteer word tydens 'n gas se verblyf. Ons is jammer dat julle nie 100% ervaring gehad het nie - ons hoop om julle weer te sien sodat ons dit kan regstel.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Liza P - Des 2017
Algehele gradering
Sal weer hier bly.
Chris P - Nov 2017
Algehele gradering
Nie te great nie.
Janine K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, als wat jy nodig het om tuis te voel.
Cathlene R - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Jean D - Aug 2017
Algehele gradering
Ons "cabin" was gerieflik, beddens baie gemaklik en alles skoon, 'n bietjie koffie in die kombuis sou welkom wees.
Elda B - Aug 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Treelands Estate se terugvoer
Dankie vir die resensie - sien jullegou weer.
Ryno D - Aug 2017
Algehele gradering
Was regtig 'n lekker plek om een aandjie te gaan spandeer.
Morgan F - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en naby aan alles.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die fantasties resensie en vol punte! Sien julle gou weer.
Tanya V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en snoesig.
Kobus J - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was kos vir die siel.
Janeke V - Jul 2017
Algehele gradering
Volledig toegerus.
Johan M - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf, swak diens.
Pierre P - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie - fantastiese resensie! Veilig reis.
Mike B - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was awesome!
Kobus E - Jun 2017
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay, away from the busy main road which is a joy.
Treelands Estate se terugvoer
Thank you for a fantastic review!
Anita M - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Treelands Estate se terugvoer
Dankie vir die uitstekende resensie. Dit is altyd heerlik as ons gaste die verblyf so geniet. Kom gou weer terug.
Gert B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons is almal baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Sien gou weer, Dullstroom groete
Jana G - Mrt 2017
Algehele gradering
Beter as 'n hotelkamer!
Treelands Estate se terugvoer
En baie goedkoper as 'n hotel kamer.
Ons strewe daarna dat jy waarde vir geld en kwaliteit beleef by Treelands.
Andre O - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie ligging.
Treelands Estate se terugvoer
Stapafstand van al die belangrike restaurante en winkels maar nie op die hoofstraat nie.
Elsa S - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige skoon kamers, stylvol gemeubileer!
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde. Dullstroom groete.
Rozelle J - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie!
Rob B - Jan 2017
Algehele gradering
Value.
Leonie V - Des 2016
Algehele gradering
Treeland Estate, Abbey and Castle is 'n netjies, gemaklik en rustige bestemming.
Lees meerRia E - Des 2016
Algehele gradering
Aangename skoon verblyf.
Kobus V - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld.
Johann B - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ek hoop om julle gou weer te sien! Dullstroom Groete
Nico J - Okt 2016
Algehele gradering
No one to welcome you and had to phone to find out where to pick up the key and remote for the access gate.
Treelands Estate se terugvoer
Thank you for the review. We are a self-catering establishment and not a hotel with a front desk. Keys are collected from our agent/tourism office in town. The keys come with a directions to the venue and handed to you by the friendly staff there. You received 2 emails after booking with instructions to collect they keys from the agent. Safe travels.
Gert G - Sep 2016
Algehele gradering
Baie netjies., naby die winkels
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie - dit maak ons harde werk die moeite werd. Toer veilig en hoop om julle gou weer te sien! Dullstroom groete!
Karen R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die gawe terugvoer - ek is bly julle het die tyd by ons geniet. Toer veilig. Dullstroom groete!
Ereen M - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie - ek hoop om julle gou weer te sien. Dullstroom groete!
Natashia V - Aug 2016
Algehele gradering
Regtig baie lekker gebly, dankie.
Catrien S - Jul 2016
Algehele gradering
Knus en gesellig!
Marlene D - Jun 2016
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Germaine J - Jun 2016
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap.
Lees meerLenette D - Jun 2016
Algehele gradering
Verblyf was ongelukkig net te kort om werklik volledig te kon geniet.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Adelino R - Apr 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Elann O - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Lise J - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Lourie G - Feb 2016
Algehele gradering
Netjies, ruim met uitstekende ligging.
Etresia B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lilo J - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Treelands Estate se terugvoer
Goeie dag Lilo,
Baie dankie vir die gawe terugvoering - ek is baie bly dat julle die tydjie in Dullstroom geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete,
Treelands Estate, Abbey and Castle - bestuur
Elmie S - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en goed geleë.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie vir die resensie - ons hoop om julle gou weer te sien.
Adriaan B - Nov 2015
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het.
Treelands Estate se terugvoer
Baie dankie - sien julle gou weer!
Jenay E - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie gehalte en diens vir geld.
Treelands Estate se terugvoer
Dankie vir die gawe terugvoer - hoop om julle gou weer te sien.
Dirk R - Okt 2015
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Treelands Estate se terugvoer
Beste Marchand,
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Treelands-bestuur
Gustav C - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker.
Treelands Estate se terugvoer
Beste Gustav,
Baie dankie vir die resensie, dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Ons is ook bly dat julle die verblyf geniet het en hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Treelands-bestuur
Cuan K - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik, rustig, smaakvol: ek voel soos 'n koning!
Lees meerTreelands Estate se terugvoer
Beste Cuan,
Baie dankie vir die uitstekende resensie van Treelands Castle. Dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete,
Treelands-bestuur
Maryke E - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was great.
Lees meerJohann V - Jul 2015
Algehele gradering
Het dit geniet, behalwe vir:
Johan V - Jul 2015
Algehele gradering
Baie oulike selfsorg-eenheid wat nie in die hoofstraat is nie, so dit is stil en rustig.
Lees meerAnnerie B - Jun 2015
Algehele gradering
Mooi en gerieflik.
Sunelle V - Jun 2015
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese ervaring! Sal dit enige tyd aanbeveel.
Piet S - Jun 2015
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Peps P - Mei 2015
Algehele gradering
Gemaklik sentraal geleë. Netjies met alle benodigdhede.
Marius V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie netjies, lekker ligging en baie rustig.
Herman G - Mei 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam. Heerlik geslaap.
Egbert V - Mei 2015
Algehele gradering
Netjiese plek in 'n mooi omgewing.
Werner Z - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike en luukse eenheid.
Abigail E - Apr 2015
Algehele gradering
Beautiful accommodation for a weekend away.
Hennie L - Apr 2015
Algehele gradering
Goed ingerigte verblyf. Skoon en netjies.
Olivia K - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek gewees.
Suzette D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en netjies.
Elsje B - Apr 2015
Algehele gradering
Gemaklik vir sommiges, nie so vir ander nie.
Lees meerMargo S - Apr 2015
Algehele gradering
Generally, fantastic.
Zelmare J - Mrt 2015
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Pierre G - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Lees meerCillie S - Feb 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek en baie netjies.
Nadine L - Feb 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Louis C - Feb 2015
Algehele gradering
Gemaklik en goed geleë maar nie sonder probleme nie.
Jolene V - Des 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik! Waarde vir geld!
Ronel S - Nov 2014
Algehele gradering
As 'n geheel was die akkommodasie baie teleurstellend.
Lees meerMarie M - Okt 2014
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en ruim.
Barbara W - Okt 2014
Algehele gradering
A good location, neat place with lovely gardens.
Magda D - Okt 2014
Algehele gradering
Lieflike, moderne, skoon verblyf met alles wat 'n mens benodig onder een dak.
Rene H - Okt 2014
Algehele gradering
Dit is bekostigbare oornagplek.
Stefan G - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly. Skoon, en netjies. Lieflike kaggel met hout vir die koue aand. Lekker ingeboude braai met hout voorsien.
Andre N - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam, ontspanne, skoon en veilig.
Estra B - Aug 2014
Algehele gradering
Treelands met our expectations
Melissa R - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was lekker gewees!
Karlien R - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Johan A - Jul 2014
Algehele gradering
Vir ons behoefte, om 'n lekker warm slaapplek te kry op pad wildtuin toe, was dit voldoende.
Gerrie H - Jun 2014
Algehele gradering
Lekker koud. Plek mooi skoon.
Naomi C - Mei 2014
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en die eenheid netjies.
Thia D - Mei 2014
Algehele gradering
Groot boomryke tuin vir kinders om in te speel
Lees meerFrancois V - Mei 2014
Algehele gradering
Ek was baie aangenaam verras oor die verblyf, absoluut stunning.
Tinus H - Apr 2014
Algehele gradering
Geen probleem met die akkommodasie, baie dankie!
Mickey V - Feb 2014
Algehele gradering
Verblyf was bietjie knap, maar skoon en gerieflik.
Isac M - Feb 2014
Algehele gradering
Dullstroom is wow! En die verblyf was uit die boonste rakke!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom