Tuishuisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jare op LekkeSlaap 7
Opsomming van Resensie
Destemonia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer by Tuishuisie bly. Alles wat ons benodig gehad het, was daar.
Rheinard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Ontspanne.
Frank W - Apr 2023
Algehele gradering
Nice place to stay at - all amenities available.
Gerhard L - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil, veilge verblyf.
Judith V - Feb 2023
Algehele gradering
Gesellig, gasvryheid soos nog nooit ervaar nie.
Ingrid W - Apr 2022
Algehele gradering
Tuishuisie is sentraal en gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. WiFi was 'n groot bonus in so afgeleë dorp.
Nelia N - Aug 2021
Algehele gradering
Super lekker!
Lindsay J - Mei 2021
Algehele gradering
It was nice and comfortable. Tranquil.
Patrick V - Okt 2020
Algehele gradering
Gemiddeld.
Rowena C - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike, rustig, skoon en veilige plek!
Louwtjie N - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam en baie rustig.
Mike F - Jun 2019
Algehele gradering
Dis die ideale plek vir selfsorgverblyf in Murraysburg.
THOBEKILE LUNGILE N - Mei 2019
Algehele gradering
Very nice, clean, warm place with even electric blankets that came in handy during the cold nights.
Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig in Murraysburg.
Roger Y - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plekkie. Baie net en rustig, sal enige een aanbeveel.
Marie B - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam
Philip C - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerDaan T - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in Murraysburg.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom