Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tulip On The Bay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tulip On The Bay is 'n knus en rustige woonstel op die gasheer se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaat-induksiestoof, eetgerei, breekware, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Danabaai het 'n verskeidenheid doendinge beskikbaar, insluitend stap, voetslaan, watersport, en verskeie diere- en voëllewe, asook 'n verskeidenheid fynbos en wildritte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Tulip On The Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tulip On The Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: P Eximia-straat 3A, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang