Uncle Charlie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Inus V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf.
Dries D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig. Naby hospitaal en winkelsentrums. Eienaars baie gasrvry en vriendelik.
Uncle Charlie se terugvoer
Hi Dries
Was lekker om jou hier te hê.
Vriendlike groete
Jackie
Martin D - Sep 2022
Algehele gradering
Puik en gasvryheid.
Uncle Charlie se terugvoer
Hallo Martin
Dit was lekker om julle as ons gaste te gehad het en om julle te ge-ontmoet het
Dis waar julle voel soos familie.
groete
Uncle Charlie's
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Penkop-singel 47, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat