Underhill Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Julian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Arnaud D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Janene P - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful mountain stay in a sustainable spot.
Lees meerJohan F - Apr 2024
Algehele gradering
Cozy, beautiful, comfortable.
Philip R - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, serene location with a charming cottage. A wonderful, relaxing stay.
Lees meerLex K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer.
Phillip K - Jan 2024
Algehele gradering
Secluded, quaint, quiet, peaceful.
Izelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Puik. Rustig. Stil.
Gareth B - Jan 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Gradwill C - Nov 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay, beautiful sunsets.
Marieke S - Okt 2023
Algehele gradering
'n Sprokieservaring.
Lees meerLiana V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties! Sal beslis weer gaan.
Andrea V - Sep 2023
Algehele gradering
Not for me.
Lees meerAlex K - Aug 2023
Algehele gradering
This place was absolutely magical.
Noleen F - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, fantasties.
Deon J - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend, versteekte juweel.
Zelda E - Apr 2023
Algehele gradering
Knus en gerieflik teen die populierbos.
Lees meerLex K - Okt 2022
Algehele gradering
Buitengewone, besonderse en unieke woonplek.
Alex K - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik.
Mark F - Jun 2022
Algehele gradering
Very basic, not worth the price.
Lex K - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig.
Penny N - Sep 2021
Algehele gradering
A gem of a place.
Bernardette M - Mrt 2021
Algehele gradering
Was well worth it.
Marlene T - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustic, rural, compact, easy living.
Underhill Farm se terugvoer
Hi Marlene, many thanks for your visit and review - please let me know what maintenance can be made to the bathroom area and will get it done if reasonable. Jules
Andrew O - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Sunell D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker rustige kuier!
Tessa M - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely place, really quiet and beautiful with a friendly and helpful owner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek, baie rustig en mooi met 'n vriendelike en hulpvaardige eienaar.
Dit is ongelooflik om te sien dat alles tweedehandse en ekologies-vriendelik is, en boonop maak die eienaar sy eie cider!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Edyss S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, herlaai.
Lees meerAnine B - Jan 2020
Algehele gradering
Uniek! Pragtige omgewing. Rus en vrede.
Desiree M - Des 2019
Algehele gradering
A fabulous getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fantastiese wegbreek.
Ons het 'n volledige wegbreek nodig gehad en Underhill Farm het ons net so gegee - 'n pragtige kothuis in 'n pragtige omgewing wat ons lui dae en sterbelaaide aande kon laat geniet. Die privaat plonspoel was so lekker soos die buitebraai. Ons kan nie wag om terug te keer nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johann A - Nov 2019
Algehele gradering
Dit is beslis nie vyfster verblyf nie, maar vir mense wat lief is vir die natuur is dit 'n heerlike ervaring!
Hantie L - Nov 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Brigitte Z - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek slegs ‘n uur en ‘n half se ry van Kaapstad af.
Adriana M - Okt 2019
Algehele gradering
Great location and fabulous host.
Lizel K - Sep 2019
Algehele gradering
'n Stukkie Hemel vas gevang!
Lees meerSally F - Mei 2019
Algehele gradering
Dis hemels en die ervaring van 'n leeftyd.
Alta B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustigheid vanself en alles is verskaf wat benodig word en baie netjies.
Vanessa S - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful place to stay that is tranquil.
Petra T - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike, wonderlike naweek in die natuur.
Jenny R - Feb 2019
Algehele gradering
Great place to relax not far away from town!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek, nie ver weg van die dorp nie!
Ons het ons 3-dag-kuiertjie buite die dorp baie geniet! Alles wat jy nodig het is daar!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adele B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en gerieflik.
Lindy W - Des 2018
Algehele gradering
Stunning plek vir wegbreek uit stadslewe.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Nadia K - Okt 2016
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, such peace and tranquility!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het regtig on tyd hier geniet. Sulke rus en vrede!
Underhill Farm is werklik 'n wegbreek van die rumoer van die stad en die beste deel is dat jy nie ure lank hoe te reis om daar uit te kom nie! Dit het letterlik minder as 2 uur geneem vir ons om by hierdie stukkie hemel uit te kom. As jy 'n gesin het, is daar oorgenoeg plek vir die kinders om te speel sonder dat jy hoef te bekommer dat hulle veilig is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lise T - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie terapeuties!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas E34 Van der Stelpas, Villiersdorp, Vyeboom, 7171, Wes-Kaap