Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Andrew K - Mei 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Melody J - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Samantha E - Des 2023
Algehele gradering
Really an amazing place to visit! Pretty!
Villiera Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
Dankie vir julle resensie en julle kuier! Ons is jammer oor die beddegoed, indien julle sou kom versoek om dit te verander, sou ons dit met liefde doen. Ons sal kyk na die banke en seker maak die eetgerei is voltallig.
Baie dankie, sien julle hopelik gou weer
Lizl P - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Hester R - Des 2023
Algehele gradering
Fantasiese.
Marietjie O - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Doreen A - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite, en baie vriendelike bestuur.
Madie O - Nov 2023
Algehele gradering
Uiters gerieflike verblyf.
Nimo D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek met heerlike koelte onder die bome.
Danie M - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing! Die gastehuis en die omgewing is so mooi!
Cara O - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Adriaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie en netjiese verblyf. Ontvangs baie vriendelik en bystand met klein versoeke was geen probleem.
Duncan N - Feb 2023
Algehele gradering
An oasis in to which one may retreat to in the harsh Northern Cape.
Ilsa C - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige Gastehuis.
Lettie H - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Janine P - Okt 2022
Algehele gradering
Very good experience!
Tinus R - Sep 2022
Algehele gradering
Het laataand eers geariveer, maar die telefoniese ontvsngs het ons baie gehelp. Die kamers was netjies en alle geriewe was beskikbaar.
Villiera Guesthouse se terugvoer
Goeiedag
Ek is bly julle het lekker by ons oornag.
Ons is jammer as julle voel dis nie op standaard nie, ons voldoen egter aan die 4-ster gradering standaarde.
Ons is wel in die proses om ons kamers op te knap en te vernuwe. Covid het dit bietjie vir ons moeilik maak, ons probeer wel alles netjies skoon en lekker maak vir al ons gaste.
Hopelik sien ons julle gou weer.
Susan H - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig plaasatmosfeer.
Justine G - Aug 2022
Algehele gradering
Stayed here as we were retracing steps from when I had stayed here often from 2013-2017. Not as good as it used to be - 2 x new owners in the meantime, has lost it's personal touch. Loadshedding meant that cell network was not available, thus calling to say we were at the gate was problematic and we waited for someone to exit and drove in. Felt uncomfortable to do (security). Friendly reception but tricky terrain as they have been building and lighting to our parking area was not good.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Reinhardt N - Jan 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike verblyf.
Sonja V - Jan 2022
Algehele gradering
Very disappointed. Not what I expected.
Lees meerJohannes V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde vir geld.
Amanda S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek sal beslis weer kom.
Clarissa L - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Johané V - Jul 2021
Algehele gradering
Ontspanne, mooi en gerieflik.
Lukas V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Sophia D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Ferdie V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Ida V - Sep 2020
Algehele gradering
Die perfekte bederf in elke luukse kamer met 'n pragtige stoep om die natuur in te drink
Pinky I - Des 2019
Algehele gradering
We enjoyed ourselves.
Dries S - Nov 2019
Algehele gradering
Was onvergeetlik en ons het dit so geniet.
Sophie G - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, veilig en op pad na Vanwyksvlei.
Renene L - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Louis B - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Francina S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Wg O - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Goeie ervaring.
Nicole G - Aug 2018
Algehele gradering
Indrukwekkend vir Douglas!
Hanno V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig, goed toegerus, rustig.
Wilhelmina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf in 'n pragtige omgewing.
Paul D - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut briljant.
Villiera Guesthouse se terugvoer
Beste Paul,
Dankie vir julle kuiertjie by ons, dit was lekker om julle te onthaal.
Hopelik sien ons gou weer!
Simoné S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, ontspannend .
Villiera Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Simone, Ons is bly jy het dit hier by ons geniet, jy is enige tyd weer welkom!
Vriendelike Groete
Chantal H - Feb 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie in die middel van nerens.
Villiera Guesthouse se terugvoer
Beste Chantal,
Ons is baie bly jy het dit geniet by ons. Sien jou hopelik gou weer!
Groete,
Villiera Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowkerstraat, Douglas, 8730, Noord-Kaap