Wabi Whispers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flagship-rylaan 23, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Wabi Whispers is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai, St. Helenabaai. Hierdie huis is perfek vir 'n gesinsvakansie aangesien dit 60 m vanaf die strand is.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 aparte badkamers met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met stoele en dit lei na die leefarea waar daar 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die stoep met buitemeubels. Die dek op die dak het ook buitemeubels en 'n uitsig oor die omliggende gebied. Die huis is met 'n alarmstelsel toegerus en bied parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Cindy-Lee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Flagship-rylaan 23, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink Wabi Whispers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flagship-rylaan 23, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap