Weaver's Nest Country Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Sylvia B - Mei 2024
Algehele gradering
Very peaceful town for a relaxing weekend.
Lees meerJohn H - Sep 2023
Algehele gradering
Was great.
Nadia S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Karlien L - Mrt 2023
Algehele gradering
Basies, maar skoon en netjies.
Derek C - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Weaver's Nest Country Inn se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir die insette.
Dit is ongelukkig nie die koste werd om die restaurant voltyds te bedryf nie.
Die restaurant is uitgekontrakteer en net op vooraf bespreking oop vir ontbyt.
Jammer vir die ongerief.
Carle M - Des 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Weaver's Nest Country Inn se terugvoer
Goeie more
Ons is jammer vir die ongerief met die lig. Het u die gasvrou geskakel om die gloeilamp te vervang en die ongerief te verhoed ?
Ons het die fasiliteit kort voor Desember oorgeneem en neem kennis van u kommentaar.
Groete,
Veronica
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga