Wild Cabin
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Remhoogteweg, Bultfontein Plaas, Deel 92, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Cabin is 'n bekoorlike toevlugsoord aan die voet van die majestueuse Magaliesberge op 'n rustige klein wildplaas. Gaste kan wakker word met asemrowende uitsigte oor die veld met wild net 'n hanetreetjie ver.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.
Die sitarea lei na 'n houtdek met 'n privaat plonspoel. Gaste kan braai en die plaas se voetslaan- en bergfietsroetes verken.
Verder kan gaste kransaasvoëls van naderby aanskou by die aasvoëlrestaurant op die perseel, waar hulle elke Saterdag gevoer word. sebras, njalas, rooibokke en waterbokke wat vrylik rondloop is ook te sien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Remhoogteweg, Bultfontein Plaas, Deel 92, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Remhoogteweg, Bultfontein Plaas, Deel 92, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom