Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebeespan Bed & Breakfast

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Raymond L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Regte plaas. Heerlik, vriendelike ontvangs en die kamer is skoon en netjies, warm bed en heerlike stort. Iemand moet dalk net die hoenderhaan se wekker vir so bietjie later stel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Baie vriendelike en goeie diens gekry. Megan het my vriendelik ingewag en dadelik na my kamer toe gevat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel B
1 nag
4.8
Feb 2024

Baie geseend. Was baie aangenaam en lekker om deel te wees van plaas lewe! Dankie vir vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Goed. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Rustige omgewing. Baie lekker gebly. Braai geriewe en selfhelp sitkamer baie geniet en kon lekker daar saam kuier. Geen hekke of omheining waar voertuie veilig is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

We stayed only for one night. We arrived later than expected and left very early. Friendly welcome. It was good to use their kitchen and sitting area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Abel V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2024

Badkamer, stort en toilet vuil. Stoof se handvatsel af. Het lekker gebly en die plek het baie potensiaal, maar die instandhouding en diens aan klante baie effens. Het die eienaar gesien loop, maar hy het nie moeite gedoen om ons te kom groet nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Corne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Heerlike plaasgevoel. Heerlike plaasgevoel. Ons kon kyk hoe die kalwers gevoer word en tussen die skape stap. Regtig 'n hoogtepunt. Die gasheer en gasvrou was baie gasvry en het gehelp met enige navrae. Dit is ideaal geleë langs die N14 vir 'n vinnige oornag oppad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Akkommodasie is silwerskoon en gerieflik ingerig. Naby N14 geleë en gerieflik halfpad vir ons op pad na Upington.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Penelope V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Gerieflike oorslaap as jy op reis is. Ruim kamer. Netjies en goed toegerus. Het aandete versoek. Was baie smaaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildebeespan (plaas), Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f56ca2f58adc6548da5aefdf9687744a386ea3e35d1463f6f25ddd39ecb402e98c884702199658dccac4e0d39b2869b4220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Wildebeespan (Farm) Delareyville 2770 Noordwes 021 201 8901 07:00-23:00 11:00 -26.655578644407 25.506370588608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang