Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik oornag op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Baie oulike plekkie, mooi omgewing. Netjies en skoon. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper M
1 nag
4.6
Jul 2023

Alles wat nodig was. Lekker tuis gevoel. Dit was 'n lafenis na 'n week in die Kalahari. Het veral die oproep waardeer toe ek ietwat na donker nog op pad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremi R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Aangename oornag fasiliteit. Heerlike plaas atmosfeer. Netjies en skoon blyplek. Vriendelike gasvrou. Kamer goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Baie rustige plaasgevoel. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Lekker ontspan op die plaas. Pragtige huis met lekker stoep vir braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Puik oornag bestemming. Baie netjies. Privaat. Karoo aand op sy beste: braaivleis vuur, stilte, sterre, uitstekende ligging, hartlike en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie aangename verblyf met genoeg spasie en keurig versier. Windsor is 'n heerlike oorslaapplek. Ons het al die klein ekstras byvoorbeeld melk, beskuit, 'n bakkie gedroogde worsies en selfs 'n houer met klaar uitgehaalde ysblokkies baie waardeer. Dankie vir die aangename verblyf waar ons definitief weer van gebruik sal maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Rustigheid naby Victoria-Wes. Baie vriendelike ontvangs! Slaapplek is gemaklik. Pragtige sterresig! Naambordjie kan dalk groter wees, was moeilik om raak te lees, ons het eers verbygery. Stort en toilette het nie deure op nie en die stort se waterdruk was laag. Ons het die privaatheid en rustige atmosfeer geniet. Na 'n lang dag se reis was dit net die plek om te kon kom rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2022

Stil en kon uitrus. Die toilet nie privaat genoeg. Stort kort 'n houer waarin eie seep/haarroom geplaas kan word om makliker te kan stort. Stort kort 'n matjie - tans klim jy uit stort en trap op rou sementvloer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmODY4Mjk0LTg1NTUtNGYzNC05NTZhLWYxOTM4YzI0ZGY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 18 5 1 5 Windsor Farm Off the N12 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.302097399814 23.114337056553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang